+18
Selfsorg in Hondeklipbaai

Vori-Klip Accommodation

4 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 261 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Vori-Klip Accommodation is in Hondeklipbaai, 'n unieke dorp aan die Weskus in die Noord-Kaap. Dis die ideale wegbreek met 'n pragtige uitsig oor die Spitfire-rots en pragtige sonsondergange.

Dié huis beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die ander badkamer het 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis het 'n toonbank en is met 'n yskas, oondjie, drieplaatstoof, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.

Die sitarea het 'n TV met DStv en gemaklike sitplek. Daar is ook 'n slaapbank en 'n ingeboude binnebraai.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.

Hondeklipbaai is 90 km vanaf Garies op 'n grondpad en sowat 200 km vanaf Springbok. Petrol en diesel is is ongeveer 22 km vanaf Hondeklipbaai in Koiingaas beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 222 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Izak V
Saam met vriende
5.0
Beveel dit aan. Baie lekker gebly hier met pragtige uitsig en ongelooflike spitfire klip wat 'n hoogtepunt is. Baie netjies met vriendelike gashere re...
Sien meer
Mei 2026
Ledine V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie mooi, beste view in Hondeklip Baai. Baie mooi uitsig van die spatklip. Eenheid was baie netjies en skoon. Sal definitief weer kom.
Mei 2026
Koos N
Saam met vriende
5.0
Uitstekende waarde vir geld, skoon en netjies, beter uitsig sal jy moeilik vind. Uitstekende waarde vir geld, skoon en netjies, beter uitsig sal jy mo...
Sien meer
Mei 2026
Rina S
Saam met lewensmaat
5.0
Skoon, netjies en 'n treffer uitsig!!! Beveel 100% aan. Die oulikste plek. Gerieflik, alles wat nodig is, het heerlik geslaap, bed is n wenner. Mooist...
Sien meer
Apr 2026
Ellen R
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het ons kuier by Vori-Klip baie geniet. Rus vir jou siel. Vori-Klip is pragtige akkommodasie reg op die see. Die natuur en see is asemrowend mooi ...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 222

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 261 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vori-Klip Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek

261 Wag Way, Hondeklip Bay, 8222, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZlVTdi7mIFoOHhk3pglRdKe8WwCAYRaoL3gwoND4YtVYMVbC8C?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 222 5 1 5 261 Wag Way Hondeklip Bay 8222 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -30.319449254517 17.272277767478
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang