6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Victoria Street and Van Staden Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vossie-Nes is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorgkothuis vir tot 6 persone in Vosburg.
Geleë in die oorspronklike gebou uit 1898, is die kothuis gerestoureer en bestaan uit 3 slaapkamers wat die gebruik van 'n badkamer met 'n stort deel. Die hoof- en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Beddegoed en handdoeke word vir beide kamers voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en maaltye kan by die etenstafel geniet word. 'n TV met OpenView is beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die onderdakbraai-area, sowel as die onderdakparkering.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 73
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Corner of Victoria Street and Van Staden Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
- Gaste dink Vossie-Nes het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Victoria Street and Van Staden Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang