Vossie-Nes

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vossie-Nes is 'n selfsorgkothuis met slaapplek vir 6 in Vosburg.

Dié oorspronklike gebou dateer uit 1898, is opgeknap en beskik oor 3 kamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Beddegoed word voorsien. Die derde kamer het 2 kampbeddens, maar jy moet jou eie beddegoed saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

'n Onderdakbraai-area en onderdakparkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word toegelaat mits dit vooraf gereël word.

Slaapplek

'n Bespreking by Vossie-Nes sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vossie-Nes gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false