+11
Selfsorg in Ceres

Vrede & Vreugde

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Joleen Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Such a beautiful little place. We had such a nice time. It was very nice. I loved the location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette C
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2026

Dit was goed. Ek het beslis lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Lynette, ek is dankbaar dat jy jou verblyf aangenaam gevind het. Mag jy in die toekoms weer by ons bespreek.

Amir L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Stayed over for two nights. Very nice, no complaints here!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Amir, I enjoyed you two. You are more than welcome to visit us again.

Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2026

Dit was ongemaklik. Die spasie in die woonstel is baie klein en derhalwe is toerusting moeilik bereikbaar. Dit is goed vir een persoon wat nie wil kook of daar eet nie. Toegang is ook deur die karafdak, so dit is baie beknop.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Ina, dankie dat julle by Vrede & Vreugde kom oorbly het. Ons probeer werklik ons bes om net die beste aan ons gaste te bied. Indien jy meer gerief van ruimte wou geniet, sou jy ten minste R200+ meer by ander oornagplekke/gastehuise in Ceres moes betaal.

Christo W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Netjies en skoon. Die kamer was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Dankie. Mooi loop.

Richard H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Look no further! The perfect stopover in Ceres, in every aspect. Martie is the most helpful host 5/5.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Richard and Elaine, the two of you are such lovely people. I could not resist offering my assistance. I really hope that we could meet again somewhere in the future. Meanwhile, I pray for your safety on the roads.

Michelle G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Heerlik. Skoon en netjies met ekstra omgee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Michelle, dit was heerlik om julle te kon huisves. Dankie dat julle Vrede & Vreugde gekies het. Ons hoop ons sien julle weer.

Carla Leoni E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons het heerlik gerus in 'n veilige en rustige omgewing. Ons gasvrou was vriendelik en gasvry. Woonstel, skoon en netjies, met 'n heerlike matras. Alhoewel dit op die eienaars se perseel is, is dit heeltemal privaat. Dit is naby die dorp. Die stort is goed. Private braaiplekkie was 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Carla, dit was so héérlik en 'n voorreg om julle te kon huisves. Ek hoop ons sien julle weer hier by ons.

Daniela B
1 nag
4.8
Mrt 2025

Ons het lekker gebly. Die plekkie is klein, maar skoon en het alles wat jy nodig het. Die beddens was baie gemaklik! Ons het 'n gasstofie gekry om vroegoggend koffie te kan maak, so selfs beurtkrag kry hulle nie onder nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Daniela, dit was so lekker en interessant om julle te kon ontvang. Ek hoop julle kom weer by ons oorslaap.

Eric W
1 nag
4.4
Apr 2025

Clean, small and simple. It was fine. Not the best value. Small unit. Did the job, though; hosts very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
MARTIE
Vrede & Vreugde
Hi Eric. It is a pity you felt that it is not the best value. Our kitchen is very well equipped; the bed always gets good reviews; our snacks are more than what you find in average self-catering units; you had good filter coffee, yogurt, fruit, tea, sugar, juice, rusks, milk, and so forth in your unit. You had free WiFi and full DStv - something you won't have in all other guest houses where you either have a selection of channels or you have only access to your own Netflix account. Compared to other rooms that are R200+ more expensive than ours, you will not have all these benefits of a well-equipped kitchen and all the other extras - plus, though our rules are that check-in must be before 20:00, we made an exception for you to wait until you arrived at 23:20.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

MARTIE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R850
15 % AF
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R850
15 % AF
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R850
15 % AF
R 850 R 723
per nag, vir 2 mense
Bespreek

40 Porter Street, Ceres, 6835, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1665278162c88e160a0b6fc14aa46b6a3eaa1aa079c38d67f14a5e5035fce34a0d748d4ac63b17234fcbf4070413cd8cc7c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 36 5 1 5 40 Porter Street Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.36363124891 19.315361588955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang