+24
Gastehuis in Vosburg

Vrede Gastehuis

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 138 Van Rensburg Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Vrede Gastehuis bied gemaklike verblyf op die eienaar se eiendom in die klein Bo-Karoo-dorpie Vosburg. Dit is ideaal vir vakansiegangers wat oornagverblyf soek, of sakereisigers wat op soek is na 'n gerieflike tuisbasis tydens hul besoek.

Gaste het 'n keuse tussen 2 pragtig ingerigte slaapkamers, elk met skuifdeure wat na buite oopmaak, lugversorging en 'n en suite-badkamer. Daarbenewens sluit die eenhede gemaklike beddens, kwaliteit linne en badhanddoeke, ekstra sitplek en tee- en koffiemaakgeriewe in. Toegang tot WiFi is beskikbaar.

Die eiendom spog met 'n gemeenskaplike onderdak-patio met 'n braai en 'n buite-eetarea, en gaste kan 'n entjie deur die tuin vol inheemse plante stap. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar. Plaaslike geriewe soos winkels en restaurante is naby. Britstown is ongeveer 62 km weg, terwyl Carnarvon ongeveer 88 km weg is.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Johan S
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, neat, value for money. Welcoming and very friendly hosts. Clean, neat, and value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2026
Riaan J
5.0
Wonderlik. Wonderlik. Rustige atmosfeer.
Okt 2025
Gerda R
Saam met lewensmaat
4.8
Gerieflike oornag verblyf. Sien sterre.
Des 2025
Thea V
Saam met vriende
4.6
Heerlik gerieflike kamer vir oornag gaste. Ons het net oornag en ons gasvrou het vir ons op redelike kort kennisgewing ook 'n heerlike aandete voorges...
Sien meer
Sep 2025
Erina B
Saam met lewensmaat
4.2
Koel en skoon, dankie! 'n Paar aspekte kort aandag asb. Pragtige gordyne en mooi skoon. 'n Paar vriendelike wenke: klein yskas vir verreisendes met ko...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 4 maande

Ligging

  • 138 Van Rensburg Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap
  • Gaste dink Vrede Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

138 Van Rensburg Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8c8dae359d55f553ebeab7f71421a0e9f3d686ae606ec0b3b3297120ebe797647bd1680f8846084d2ed2c507ef1d3aa941d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 138 Van Rensburg Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.5753096 22.8791815
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang