+24
Gastehuis in Vosburg

Vrede Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Johan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Clean, neat, value for money. Welcoming and very friendly hosts. Clean, neat, and value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan J
1 nag
5.0
Okt 2025

Wonderlik. Wonderlik. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Gerieflike oornag verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries V
1 nag
4.6
Jan 2026

Ideaal vir 'n kort ruskansie op die langpad. Ideaal vir 'n kort ruskansie op die langpad. Die kamer en die badkamer is ruim, en alles is silwerskoon. Die lugreëlaar het goed gewerk en is noodsaaklik in SA se Karoosomers. Ook dankbaar dat die verblyftarief enkelreisiger-vriendelik is. Vriendelike diens gekry, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Erina B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Koel en skoon, dankie! 'n Paar aspekte kort aandag asb. Pragtige gordyne en mooi skoon. 'n Paar vriendelike wenke: klein yskas vir verreisendes met kosprodukte, kassie in badkamer vir toiletsakkies ipv vloer, elektriese proppe nie veilig, skerp mes of skêr en WiFi-besonderhede op opsigbare plek plaas asb.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Thea V
1 nag Saam met vriende
4.6
Sep 2025

Heerlik gerieflike kamer vir oornag gaste. Ons het net oornag en ons gasvrou het vir ons op redelike kort kennisgewing ook 'n heerlike aandete voorgesit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christine Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 800
per nag, vir 2 mense
Bespreek

138 Van Rensburg Street, Vosburg, 8780, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8c8dae359d55f553ebeab7f71421a0e9f3d686ae606ec0b3b3297120ebe797647bd1680f8846084d2ed2c507ef1d3aa941d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 138 Van Rensburg Street Vosburg 8780 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.5753096 22.8791815
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang