Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Melanie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Beste beste! Ons naweek by Vredelus was die beste. Dankie aan Estelle wat so ongelooflik mooi na ons gekyk het. Die sjokolade en vars blomme het dit net nog meer spesiaal gemaak. Vir my is dit altyd die klein goedjies wat saak maak en dit is een van die beste plekke wat ek nog in gebly het. Ongelooflik goed toegerus en ons het nie 'n tekort aan enige iets gehad nie. Veiligheid is vir my belangrik want ek en my dogter reis baie alleen en weereens een van die veiligste plekke. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Vredelus
Baie dankie, Melanie. Waardeer jou positiewe resensie so baie. Julle is altyd welkom. Estelle

Andy H
Lang verblyf
5.0
Nov 2025

Will be recommended and will return in the future. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jl R
1 nag
5.0
Okt 2025

Awesome! Perfect for an overnight before continuing on your journey.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza C
1 nag
5.0
Okt 2025

Netjiese en rustige plekkie. Uiters netjies plek. Goed toegerus. Estelle het ons vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Besigheids. Ons het lekker gebly. Rustig en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Great! Ja, alles 100%, die vriendelikheid en gasvryheid van Estelle, baie baie dankie. Sal enigeen aanbeveel om daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Vredelus
Baie dankie vir die positiewe resensie. Waardeer dit. Jy is altyd welkom. Estelle

Werner D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Presies soos die naam sê, Vrede. Netjies, veilig en rustig. Het een nag oornag saam my tienerseun. Alles was in plek en niks gekort nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Vredelus
Dankie Werner, Ek wonder net watter deel van onveiligheid het jy ervaar? Slegs 1 gradering terwyl jou algemene resensie noem dit is wel veilig. Julle is altyd welkom om weer te kom kuier. Estelle

Naas H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very comfortable bed too. Would recommend it. Very nice. Quiet neighbourhood. Love the bathroom; my wife liked the bathtub.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louw C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wat 'n wonderlike verblyf! Ons het oornag by hierdie pragtige gastehuis wat geleë is in ’n rustige en veilige woonbuurt. Die omgewing is stil en ideaal vir ’n goeie nagrus. Die gastehuis self is stylvol ingerig, netjies en toegerus met alles wat mens kan nodig hê – van gemaklike bed tot ’n goed toegeruste kombuisie en mooi badkamergeriewe. Ons is met warmte en opregte gasvryheid ontvang deur Estelle, wat ons dadelik welkom en tuis laat voel het. Haar vriendelikheid en aandag aan detail het beslis ’n verskil gemaak aan ons ervaring. Ons het baie lekker hier gebly en sal dit sonder twyfel aanbeveel vir enigiemand wat op soek is na ’n rustige, gerieflike en goed versorgde plek om te oornag. Ons sal beslis weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Estelle
Vredelus
Baie dankie, Louw. Ek waardeer jou positiewe resensie. Jy is altyd welkom. Estelle

Elize B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ons het baie lekker gebly vir die aand. Als wat ons nodig gehad het. Ons was baie vriendelik verwelkom. Die plekkie is absoluut netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Estelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

12 Duiker Street, La Provence, Bethlehem, 9701, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00312bf58285876cd420a07262593d96d2db00365d79ff6ca1ed8b2c8d56e4e5903da388ebdf51607a3cf5eb09d87e43a2cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 12 Duiker Street La Provence 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.251 28.31514

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang