Vredelus

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Vredelus bied oornagverblyf op die eienaar se perseel in Bethlehem, 'n bekoorlike dorp in die Vrystaat. Die dorp is 38 km vanaf die gewilde toeristebestemming, Clarens, en is ideaal geleë op pad na Bloemfontein, Johannesburg of KwaZulu-Natal se Middellande.

Verblyf word in ’n gastekamer met 'n privaat ingang gebied. Die kamer het ’n dubbelbed en en suite-badkamer met ’n bad en stort. Die eenheid het ook 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.

Besienswaardighede in die area sluit die Bethlehem Gholfklub, Bethlemhem Museum, Holhoek-voetslaanroete, Bethlehem Mall en Sol Plaatjie-dam in. Nabygeleë geriewe sluit Hoogland Medi-Clinic, restaurante en winkelsentrums in.

Slaapplek

'n Bespreking by Vredelus sluit in:

1 x Dubbelbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas

Geriewe

  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Verekombers
  •  Elektriese kombers

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Vredelus gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za