4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 28 Vygeboom Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Durbanville Selfsorg Woonstelle - Vygeboom Villa is 'n selfsorg-eenheid in 'n stil en boomryke woonbuurt van Durbanville, in Kaapstad.
Die eenheid is apart van die hoofhuis en het sy eie ingang. Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV teen die muur. Gaste het toegang tot vinnige, hoëspoed-WiFi.
Die leefarea lei na 'n lieflike patio-area met buitemeubels, 'n houtvuur-warmbad, 'n buitestort en braaigeriewe.
Die eenheid is sentraal geleë en is tussen 25 km en 40 km vanaf Kaapstad, Blouberg, Stellenbosch en die Paarl. Dit is ook 6 km vanaf Cape Gate Mall, 12 km vanaf Panorama en 7.5 km vanaf Meerendal MTB-roete.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marlize Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 67
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 28 Vygeboom Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink Durbanville Self Catering Apartments - Vygeboom Villa het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
28 Vygeboom Street, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang