LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vygeboom Villa | LekkeSlaap
+15

Vygeboom Villa

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Vygeboom Villa is 'n selfsorg-eenheid in die boomryke Durbanville in Kaapstad.

Die eenheid is apart van die hoofhuis en het 'n privaat ingang. Dit is geskik vir 4 en het 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n platskerm-TV en gemaklike sitkamerstel in die sitarea.

Dié area lei na 'n stoep met stoepmeubels, 'n houtvuurwarmbad, buitestort en braaigeriewe.

Die eenheid is sentraal geleë en is tussen 25 km en 40 km vanaf Kaapstad, Blouberg, Stellenbosch en die Paarl. Dit is ook net 6 km van Cape Gate Mall, 12 km van Panorama en 7,5 km van Meerendal MTB Trail af.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Vygeboom Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vygeboom Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vygeboomstraat 28, Vygeboom, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75e1d6865530521299356f7b04ba539d9a3b708211f924994f500bb18247bbd9f2df876d8abd7ed277718616267fe56e8734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 800  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 28 Vygeboom Street Vygeboom 7550 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.847475692002 18.651378941139
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!