Pick your preferred language

English

Afrikaans

+10
Selfsorg in Klein-Karoo

Die Veldhuis @ Vyver's Rus

4 gaste

2 slaapkamers

3 beds

1 badkamer

  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Off the R323, 10 km from Ladysmith, 6655, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Veldhuis @ Vyver's Rus is geleë op 'n privaat plaas 10 km buite die dorp Ladysmith, aan die voet van die Klein Swartberg-bergreeks in die Klein Karoo. Die plaas is naby die gewilde Roete 62 geleë, wat deur teerhoofpaaie met Kaapstad en Oudtshoorn verbind word.

Hierdie kothuis kan gemaklik tot 4 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. 'n Stort, bad, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die leefarea sluit 'n kombuisie in wat toegerus is met 'n gasstoof en oond, yskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Hierdie ruimte het ook 'n eetkamertafel en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n kaggel.

Doendinge in die omliggende omgewing sluit in stap, perdry, 4x4-bestuur, wildkyk, wynproe en voëlkyk. Gaste kan die Touwsberg Privaat Wild- en Natuurreservaat besoek, wat 35 km van die plaas af geleë is.


Dít is wat jy hier sal kry

Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Chris P
Saam met vriende
5.0
Baie stil en rustig. Baie wild gesien, 'n baie rustige plek en mooi uitsig.
Sep 2025
Cathy S
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful weekend away. Exceptional spot to visit. Just a pity that it's a hunting farm.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Wilma W
Saam met lewensmaat
5.0
Asemrowend! Dit was fantasties! Dit voel regtig jy is in 'n ander wêreld.
Feb 2025
Nicole M
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker dierevriendelike verblyf omring met wild. Myself en my man en ons hondjies het baie lekker gebly by Die Veldhuis @ Vyvers Rus. Die huisie was g...
Sien meer
Apr 2025
Ingrid D
Saam met vriende
4.6
Die verblyf was aangenaam ,omgewing is pragtig. Die gasteplaashuis was baie netjies en skoon. Die geriewe was ook modern en goed in stand gehou. Daar ...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 107

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Off the R323, 10 km from Ladysmith, 6655, Wes-Kaap
  • Gaste dink Die Veldhuis @ Vyver's Rus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Off the R323, 10 km from Ladysmith, 6655, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a4340d6d50d5c90586f9cffb9a78b62b9c3acb1fdce9fac141b3046062eab3a7aea567d29995294183fe14442444da46914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 87 5 1 5 Off the R323 10 km from Ladysmith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.50791536085 21.170874053059
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang