Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vyver's Rus

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 87

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 73 resensies vir Vyver's Rus
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Neelke S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neelke S
Saam met vriende

Pragtig.

Vyver's Rus was 'n heerlike wegbreek. Die feit dat dit op 'n wildsplaas geleë is, was 'n aangename verrassing, en ons het lekker wild gekyk op ons fietse en op die bakkie. Ons het wel die skokdrade rondom die huisie afgesit, want dit veroorsaak dat die krane en water in die huis jou skok, wat onaangenaam is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheila B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheila B
Saam met vriende

What an astonishing place!

We want to go back and stay forever!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Thank you for your lovely review. We hope to see you soon.

Vyver's Rus
Natanya V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Natanya V
Gesin met klein kinders

Asemrowend mooi, baie gerieflik en wonderlike diens!

Dit was asemrowend lekker. (Ons sal graag net asb voorstellings maak as volg): 1. Ons het geen warm water gehad nie. 2. Geen gas vir ketel. (My man moes die gas omkoppel en op 'n ander gasbottel plaas), maar tenspyte het ons seker net 'n volle 5 minute warm water gehad. Alles, behalwe bogenoemde, was werklik baie lekker gewees .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Hi daar, Natanya. Ons is baie jammer dat julle die ongerief moes deurgaan. Ongelukkig werk die warm water en stoof saam op 'n gasbottel. En is dit baie moeilik om te bepaal wanneer gas opraak. Ons toets gewoonlik die water voordat gaste inkom, net om self seker te maak.
Weereens baie jammer vir die ongerief.

Vyver's Rus
Lara W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lara W
Gesin met tieners

Pragtige ligging en huis. Ons het heerlik gebly.

Die huis is lieflik en netjies. Ons het heerlik by die vuur en op die dek langs die dam gekuier en rondgery op die pragtige plaas. Monique was baie hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te gehad het.

Vyver's Rus
Magda S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Enkelreisiger

Waarlik 'n plek van rus.

Waarlik 'n heerlike plek om te ontspan en die sterre in die aand is onbeskryflik. Monique, baie dankie vir al jou gasvryheid, dit was 'n groot bederf om by Vyver's Rus te kon kuier. Sien julle weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jo-ann F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tranquility personified.

We were very pleasantly surprised to find that this was actually a reserve. We did not realise that we would be viewing wildlife directly from our beautiful cottage. The setting was private, unspoilt and tranquil. very beautiful indeed. It was great to switch off from electronics for our stay (although wifi is being installed soon, we hear). Take your binoculars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garth H
Enkelreisiger

Relaxing.

Very neat and clean accommodation with all the essentials. Amazing views and loads of things to see from the stoep above the water. At night, beautiful stars and plenty of nature sounds.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary L
Saam met eggenoot / lewensmaat

A wonderful location with a wonderful host.

Free to come and go as we pleased, left to our own devices and wanted for nothing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Attie H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Attie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike, rustic eenheid.

Ons is vriendelik ontvang. Heerlike eenheid wat uitkyk op 'n dam waar wild gereeld gesien word. Die wingerdstokhout was vir my 'n eerste en kon heerlik vuurmaak. Sou graag langer wou bly. Gaan beslis weer vir julle kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ryk L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryk L
Saam met vriende

Was baie lekker.

Fantasies gewees. Sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Goeiedag
Baie dankie vir die boodskap. Ons is baie bly julle het dit geniet.
Hoop om julle gou weer te sien.

Vyver's Rus
Lt O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lt O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig.

Dit was net te kort om alles te kon ervaar. Sal verseker terugkom. Dis rustig, veilig met asemrowende omgewing. Beslis die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy S - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A pleasant surprise!

Wonderful surprise to come across this amazing place. However, it was extremely hot and there is no fan inside. Also there is only a double bed downstairs and we are used to a queen size so hubby slept upstairs and nearly cooked. The fridge worked well but racks are broken inside the fridge and freezer compartment, def needs looking at! A few tweaks and this place will be worth the R1000 per night!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joseph C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joseph C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, cosy, wild, romantic.

I only have good things to say about the accommodation and service. Great value for money and with such a lot to offer. Vyver's Rus game farm amazed me being an outdoor enthusiast and loving rugged terrain and scenic drives. It had it all. If you have come across this gem and are thinking of going, do so! It will impress you. We had all the seasons piled into our 3 day/3 night visit but wouldn't change it for anything. We will be returning and are looking forward to it. Thank you Christél and Monique.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja P - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging, stilte en uitsig is iets besonders. Die wildkyk-ervaring 'n absolute bonus.

Ons was tuis in die eerste kliphuis. Sy houtwerk buite op die dek kort bietjie aandag, maar die uitsig is pragtig. Die yskas se gas was ook op met ons aankoms - nadat ons die bottel vervang het was alles in orde.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tinus S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location!

Beautiful setting away from it all! Just a pity about the construction noise on the new unit. But will certainly come again!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ray B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ray B
Besigheidsreis

Heerlik

Was heerlik, maar baie verwyderd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veras

Het nie verwag om soveel wildlewe by die watergat te sien nie. Die vrylike toegang tot genoegsame hout was ideaal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmich V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmich V

Perfekte wegbreekplek vir mense met besige selfone! Ons kon vir ‘n slag sonder bekommernis net bymekaar wees.

Pragtige ligging Uitstekende akkommodasie BAIE hout Grootste voordeel: Geen elektroniese toerusting!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Christél

Vyver's Rus
Ria V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Totale vrede en saligheid...

Die plaas is groot met oorgenoeg paaie en plekke vir stap, fietsry of wildyk. Die kliphuis is goed ingerig met alles wat mens nodig kan hê - van hout en drinkwater tot beskuit en koffie. Die feit dat daar geen elektrisiteit en selfoonsein is nie, is 'n bonus in hierdie tyd van tegno-oorlading.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Diane T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diane T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en ontspannend.

Dit is regtig 'n stukkie hemel op aarde. Dis een van die mooiste kothuisies waarin ons nog kon oornag. Die uitsig oor die dam, veral met die maan wat in die water gereflekteer was, is asemrowend. Ons was baie gelukkig om sneeu op die Towerkopberge te sien, en omdat dit saans koud was, het die kaggelvuur binne baie daartoe bygedra om die atmosfeer snoesig en gesellig te maak. Baie dankie ook vir al die vuurmaakhout wat gratis aan ons verskaf was. Die stort is uniek - met 'n pragtige uitsig ingesluit. Ons het baie gestap, en was gelukkig om heelwat diere op die roetes te sien. Die hoogtepunt was om jouself minder as 200 meter van 'n kameelperd te bevind. Die rustigheid van hierdie dier wat jou so vanuit die hoogte bekyk, was aansteeklik. Dit is oomblikke soos hierdie wat jou die grootheid van die skepping laat besef en waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse J - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim kliphuis met meer as genoeg geriewe vir 'n onvergeetlike kuier.

'n Onvergeetlike kuier. Die kliphuisie bied alles wat nodig is plus nog ekstra. Die groot kaggel/braai binne die huisie was heerlik veral met die sneeu op die berge. Daar is geen tekort aan hout nie en moet ook bysê, die beskuitblik was vol beskuit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en stil.

Ons het baie lekker ontspan. Plek is oulik en vat ons terug na die basiese toe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fouché J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fouché J
Saam met vriende

Baie mooi en rustig, maar nie bedoel vir meer as 'n gesin of paartjie in een huis nie.

Die huise is pragtig en kyk uit oor 'n dam waar die wild kom water drink. Dit skep 'n ervaring van die natuur wat werklik uniek is! Alhoewel die huise sewe mense kan huisves volgens die aantal beddens, is almal egter effektief in een groot vertrek en die badkamer-geriewe is oop en word deur almal gebruik. In een huis is selfs die toilet oop en slegs agter 'n halwe muur! Daar is dus geen privaatheid nie! Sekerlik nie geskik vir 'n groep van gemengde geslag nie! Die argitek het bietjie swak beplan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H
Saam met vriende

Vyfer's Rus is waar jy jou rus vind.

Goeie verblyf met mooi natuur en baie wild on te geniet. Weg van die lewe se gejaag is dit die perfekte wegbreek om jouself weer te vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl E - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus vir die siel!

Hoewel dit bitter droog was in die Klein-Karoo, was niks te veel moeite vir Vyvers Rus nie. Monique was geweldig behulpsaam en vriendelik en die akkommodasie was fantasties!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholas K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet and peaceful.

Had a fantastic weekend away at Vyvers Rus. The klip huis is surprisingly well stocked and had everything you could ever need. Was amazing sitting on the deck watching the giraffe's eat from the trees! There was also endless firewood! Couldn't ask for a better place to escape the busy day to day life of the cities. Will definitely be returning in the future!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V
Saam met vriende

Rus en natuurskoon!

Gaan beslis weer bespreek! Ongelooflike natuur ten spyte van die droogte. A skoonheid van sy eie. Baie behulpsame en vriendelike mense. Hoop om julle gou weer te sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Beste Sonja,

Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.

Groete
Christél

Vyver's Rus
Adriaan D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons bly graag in die pragtige kliphuise.

Ons was al 'n paar keer op Vyver's Rus en elke keer wil ons net al ons vriende daarheen stuur. Ons kon lekker op die dek sit en die wild geniet. Die akkommodasie is altyd skoon en netjies en met als toegerus. Ons sal verseker weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Hi,
Baie dankie, ons hoop ons sien jul gou weer.
Groete,
Christél

Vyver's Rus
Marice V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marice V
Saam met vriende

Vyver's rus sien ons definitief weer!

Mooiste uitsig vanaf die dek. Die stort met 'n view was so mooi. Pragtige huisie, goed toegerus en alles wat mens nodig het om heerlik te ontspan! Die wildkyk was 'n hoogtepunt vir die manne en die warm bad in die buitelug was ons vrouens se hoogtepunt! Ons gaan definitief weer daar kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marina L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L
Gesin met klein kinders

Ongelooflik!! Rustige omgewing. Uitstekend toegeruste huis.

Dis een van daardie kosbare oomblikke wat 'n gesin vir altyd koester!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alba S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekkerder as om die Lotto te wen!

Ons het die aangenaamste ontvangs gehad - en al wat ek verder kan sê is dat ons glad nie die volgende oggend wou vertrek nie. Ons het so in 'n salige, hemelse rus ingestap en ek het my glasvensterstort verskriklik geniet, met die voëltjies wat kort-kort kom kyk het wat aangaan. Sien julle sommer spoedig weer en baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda N - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Dit is onbeskryflik mooi stil, rustig. Jy kan ure net buite sit en die natuur bewonder. Ons het 'n ent gaan stap en so baie wild gesien en dit was so fantasties om so een met die natuur te voel. Ons was in die kliphuis. Dit was baie skoon en netjies met als wat jy nodig het daarin. Saans as die son sak en jy steek die lampe op en sit en bewonder al die miljoene sterre dan voel dit of jy al jou worries iewers gelos het. Vir die natuurmens wat soek na rus en stilte is die beslis 'n besoek werd. Ons gaan beslis weer. Baie dankie Monique vir al jou gasvryheid en dankie dat jul die plek met ons stadsjapies deel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertius B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike waarde vir geld wegloop plekkie in Ouwêreldse weelde en ongelooflike stilte van Klein Karoo.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful.

The view is great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Hannelie. Ons waardeer dit.

Groete,
Christél

Vyver's Rus
Hendrik F - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik F
Gesin met tieners

Asemrowend.

Asemrowende plek by watergat. daagliks wild gesien kom water drink, pragtig toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmay V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmay V
Gesin met tieners

Rus vir die siel!

Pragtige verblyf en vriendelike gasvrou. Presies wat 'n mens nodig het om weg te breek van die stadslewe!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ansie V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie ervaring.

Ons het die Karoo ervaar en Monique is 'n wonderlike gasvrou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons verkies minimalistiese verblyf, tog baie gemaklik.

Rustige akkommodasie, die dam was byna leeg maar dit verander nie die atmosfeer. Reuse kaggel het tot laatnag gebrand, wat beter vir die siel. Olielampies was nostalgies aan ons kinderjare. Vriendelike, behulpsame ontvangs. Geen sein vir selfoon, beteken jy skakel regtig af. Ons het heerlik gestap, selfs kopgeklim waar ons wel sein gehad het. Hierdie was 'n groot verrassing en beslis op ons weer-besoek-lys. Met die diere en spekboomveld en pragtige uitsigte op die berge voel jy so na aan die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Beste Alta,

Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien.

Groete,
Vyversrus

Vyver's Rus
De Wet L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet L
Gesin met klein kinders

Prentjiemooi.

Ons het so lekker gerus en na die mooi wilde diere gekyk! Elke oomblik was die moeite werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede in oormaat.

Vyfer's Rus is 'n plek waar jy weer tot verhaal kan kom. Alles wat jy nodig mag kry is daar. Hout in oorvloed (jy gaan vir 'n jaar kan braai en kaggel maak) maar as jy nie van wingerdhout hou nie, neem jou eie. Die ligging is ideaal en die feit dat daar nie selsein is nie, het bygedra tot ons rus. Die huisie waarin ons was is oopplan en daar is nie gordyne voor die vensters. In die aand kon jy in jou bed lê en na die sterre kyk en in die oggend word jy wakker met diere wat voor die huisie wei en water drink. Op die oomblik is die dam baie leeg, maar wanneer dit vol is, moet dit 'n belewenis wees. Die gesing van die voëls het my opgeval en daar is tot 'n verkyker en voëlboek tot gaste se beskikking. Gaste moet die volgende ingedagte hou: die badkamer is nie baie privaat nie, geen deure, so dink mooi as jy met vriende gaan deel. Die yskassie is 'n kampyskas wat op sonkrag loop. Dus moet jy goed beplan, want die plek is beperk. Vir ons was dit meer as voldoende. Die potte, panne en breekware is van hoogstaande gehalte. Die glase breek maar en ons het paar glase bygekoop aangeien daar slegs vyf glase was. As jy baie ernstig is oor die tipe glas waaruit jy drink, bring maar saam. Volgens my proe sjampanje uit 'n whiskey-glas nie 100% soos ek daarvan hou nie, maar dis 'n klein negatief. Ladismith het alles wat jy mag nodig hê, indien jy iets vergeet het. Die Spar op die dorp het letterlik alles. Hierdie is 'n plek waar jy letterlik vir dae op die dek kan sit en die natuur beleef. Op die oggend van ons vertrek is ons aandag vasgevang deur twee bakleiende bobbejaantroppe. Ons het skoon vergeet om te pak! Moet nie te veel dinge beplan as jy op Vyfer's Rus wil bly nie. Jy sal heeldag op die dek wil sit en wanneer daar water is, sal die Jacuzzi op die dek jou nog minder wil laat rondry. Christel en Johan is wonderlike gashere en hulle is altyd beskikbaar. Hier het ons waarlik gerus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie R - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie R
Gesin met tieners

Rustig met 'n fantasiese uitsig.

Die aanwysings na Vyver's Rus is onduidelik want jy draai eintlik by die eike af, die stoof se gasbottel was leeg en olielampies se olie was ook gedaan maar die diere en uitsig het opgemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reinet B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinet B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig en rustig

Baie dankie vir 'n heerlike kuier! Die gasvrou is vriendelik en baie akkommoderend. Pragtige verblyf en net reg vir 'n koue winterkuier. Die uitsig met die sneeu op die berge was asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Surika J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surika J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Abosuluut lieflik en hoogs aan te bevele.

Ons was moeg met aankoms - oral stop en go's wat rytyd aansienlik verleng het. Toe ek op die dek gaan sit toe kan ek voel hoe ek begin ontspan. Die huisie is baie gerieflik en klipafwerking gee aan dit 'n knus atmosfeer. Ons het ook daarvan gehou dat als "off the grid" was. Die mooi omgewing, berge en veral Towerkop bly spesiaal. Dan was daar ook wild wat dwarsdeur die dag kom water drink het en ook die jakkalse wat so lekker praat in die aand. Die stilte sal my ook by bly. Sal definitief die plekkie aanbeveel vir 'n moeë stedeling.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Baie dankie vir die terug voering ons waardeer dit en hoop om jul gou weer te sien.

Groete
Christél

Vyver's Rus
Elmarie S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik lekker.

Dit was die rustigste tyd, wonderlik en baie, baie mooi. Jy sit op die dek, drink 'n wyntjie terwyl diere reg voor jou water drink. Fantasties. Julle sien ons gou weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Beste Elmarie,

Baie dankie vir jul terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Vyver's Rus
Gerhard L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike wegbreek.

Aanbeveling vir enige iemand wat wil wegbreek vanaf die gejaag van die lewe. Wonderlike ligging, netheid, vriendelike gasvrou wat mens warm ontvang en alles uit wys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Beste Gerhard,

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Vyver's Rus
Su Zette S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Su Zette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige stil plekkie om te ontspan.

Daar is als wat jy nodig het en nog meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Beste Suzette,

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Vyver's Rus
Sandra M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en gerieflik.

Baie skoon and netjies. Lekker groot badkamer en goed toegerus. Fanstatiese uitsig oor Towerkop, die Swartberg and die Karookoppies in die voorgrond. Bietjie warm in Desember. Leker vroeg oggend en in die aand om buite op die stoep te sit maar geen skadu in die dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Beste Sandra,

Baie dankie vir die terugvoering. Hoop om julle gou weer te sien.

Vyver's Rus
Eugene B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Saam met vriende

Kom terug vir meer!

Ons tweede keer by Vyver's Rus in drie maande, die is 'n baie spesiale plek. Ons het alles gehad (en meer) wat ons benodig het en die bestuurderes, Monique is voorwaar 'n staatmaker. Baie dankie Vyver's Rus, julle het alweer julself ootref. Tot 'n volgende keer, baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Hi Eugene
Baie dankie vir terugvoering van die verblyf. Ons is baie bly jul het dit geniet en ons hoop om jul spoedig weer te sien.
Groete
Christél

Vyver's Rus
Stevan D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stevan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste van alles! Geen selfoonopvangs!

Rus vir die siel! Swem in die dam, braai, sterrekyk saans, wildritte en rus! Word sterk aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Desiree L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die mooiste mooi in die Karoo!

Wat ons op Vyver's Rus gekry het het ons stoutste verwagtinge oortref. Vyf kameelperde het met ons aankoms daar voor ons, in die pad, reusagtig en rustig geloop asof hulle ons verwelkom na hulle omgewing. Wat 'n ondervinding! Op die manier het ons naweek sommer goed begin. Die huisie was so netjies en skoon. Om van die stad af weg te breek na waar daar rustigheid, stilte, vars lug en die pragtigste natuurskoon heers, is onbeskryflik. Om diere te sien en oral in die veld te gaan stap is terapeuties. Die pragtige uitsig van die dek af oor die dam het sy eie bekoring. Ons was so spyt dat ons nie langer kon bly nie. Volgende keer gaan ons beslis langer kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henk G - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike wegkomplek!

Heerlik afgesonder, baie wild.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eugene B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste akkommodasie op die R62!

Vyver’s Rus het absoluut al ons verwagtinge oortref. Kan nie genoeg dankie sê vir Monique en haar span nie. Die fasiliteite was skoon, netjies en waarde vir geld. Kon laataand buite sit en vir die wild kyk terwyl die vuurtjie brand, het een van die oggende op die plaas gaan rondry en was verras oor al die wild wat ons gesien het, dit was baie spesiaal. Beste akkommodasie op die R62! Sien julle gou weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Vyver's Rus se terugvoer

Hi Eugene,

Baie dankie vir die goeie terugvoering ons waardeer dit.
Ons hoop om jul gou weer te sien.

Groete,
Christél

Vyver's Rus
Roelof B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en heerlik!

Baie vriendelik ontvang deur Magda. Ons het die verblyf baie aangenaam ondervind en beveel die huisie aan vir mense wat die omgewing en natuur wil geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V
Gesin met tieners

Ons het Vyver's Rus baie geniet!

Ons het heerlik gebraai op die stoep, die kaggel in die aande was lekker, die stilte ongelooflik, maar die stap in die veld en koppies was uitsonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D
Besigheidsreis

Netjies en skoon met uitstekende diens.

Uitstekende diens. Sal vir seker weer kom kuier. Wonderlik dat hout verskaf word teen geen ekstra koste nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie S - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S
Saam met vriende

Uitstekend en baie mooi.

Die stilte en omgewing onbeskryflik ... Als wat mens nodig het!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel M - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anel M
Gesin met klein kinders

Dis 'n oulike plekkie, netjies en skoon.

Ons het lekker oorgeslaap. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André P
Enkelreisiger

Vriendelike mense en baie mooi netjiese plekkie met asemrowende natuurskoon.

Ek het baie lekker gebly. Dit is prentjiemooi en dood rustig. Jy kan lekker wild kyk en in die aande by 'n lekker warm kaggeltjie sit en kuier. Netjies en baie skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan N - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradys.

Pragtige plek in die natuurreservaat. Ek sal verseker weer daar gaan bly as ek in Ladismith kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dalene H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties, sielskos, vernuwend, onbeskryflik!

Die plek is regtig vir iemand wat sy siel wil voed, soos iemand gesê het - dit is 'n kopskoonmaakplek. Hier is stilte die musiek in jou ore, behalwe vir die voëls en dobbertjies op die water is dit jy en die natuur. Jy word die oggend wakker en kyk oor die dam en berge in die verte, sit lekker op die dek en kyk oor die dam en vlaktes met 'n vuurtjie wat hier voor jou brand. Ons was gelukkig om die laaste aand 'n besoek by die dam te hê van 'n swartwildebees en takbok, en vroegoggend was hulle weer daar. Die natuurskoon en die omgewing is so mooi (Karoo op sy beste) berge, dale en valleie, en dan kan jy stap waar jy wil of 'n wildrit neem. Man, die is 'n lekker plek (en vir die wat daarvan hou) lampe en kerse vir ligte, maar daar is darem 'n paar LED-liggies wat met sonkrag laai om te gebruik as jy wil (of regtig moet). Ons het dit baie geniet, dit was baie baie lekker. Ek en my vrou het dit altwee baie geniet, en dan is die uitsig vanaf die stort iets besonders, gaan en vind self uit. Ek sal dit aanbeveel vir enige mens wat net rus en vrede wil hê, iemand wat lief is vir die natuur. Baie goeie ontvangs en die eienaars is wonderlike mense. Hulle is baie gasvry. Baie dankie Johan en Christel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan-louis R - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan-louis R
Gesin met tieners

Fantasties en kos vir jou siel. Veral die perdry.

Fantasties en kos vir jou siel. Veral die perdry en draf. Voëllewe iets besonders, bring verkyker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ursula C
Gesin met tieners

Beslis die moeite werd!

Die gasvrou het ons by die hek ingewag en saam met ons gery tot by ons blyplek. Ligging pragtig en stilte ongelooflik. Die tweeslaapkamerkothuis was baie netjies en skoon, die kamers was pragtig met heerlike beddegoed. Die gasvrou is baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel. Beslis waarde vir geld. Sal in die toekoms weer daar bly en dit beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea W - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andrea W

Die Veldhuisie was gerieflik met 'n mooi uitsig.

Ons het een nag hier geslaap. Die Veldhuisie is mooi en gerieflik met 'n mooi uitsig oor die berge (maar volgende keer sal ons liewer by die dam wou bly).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya E - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya E
Gesin met tieners

A real gem.

We had THE most wonderful, spoilt stay. Thank you for your wonderful hospitality and for sharing your special gem with us. The accommodation is superb, the setting is incredible and the mountain biking and running trails were FANTASTIC. Very special spot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met vriende

Word sterk aanbeveel.

As jy verblyf op 'n wildsplaas verlang, is die plek perfek en lekker stil in die natuur. Die muskiete kan pla.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dons L - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dons L
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Wegbreek van die alledaagse gejaag.

'n Kliphuisie in die natuur was net wat ons nodig gehad het. Dit was net twee dae se verblyf en dit voel soos 'n week se rus! Wat 'n aangename verassing was dit nie! Die uitsig oor die dam was asemrowend en jy voel of jy deel van die natuur is. Die huisie is so pragtig en net wat ons gesoek het, sonder elektrisiteit en televisie. Hier sit jy in die aande op die dek en vergaap jou aan die natuurlewe en die sonsondergang terwyl die vuurtjie brand en jy absoluut privaat en op jou eie is. Dit voel of jy jou eie wildkamp het en daar kan jy gaan stap na hartelus en die mooi plantegroei en wild besigtig. Christelle, julle het 'n wenresep hier en alhoewel ons net twee dae hier was, voel dit of ons 'n week gerus het! Ons sal julle definitief weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rikus N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skitterende wegbreek in die hart van die Klein Karoo.

Ons is twee volwassenes en 'n senior burger wat 2 aande hier gebly het. Ons het heerlik ontspan en voor die vuur gesels. Lieflike sonsondergange en die wild in die veld sorg vir 'n ontspanne atmosfeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Madalene L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madalene L
Saam met vriende

Hier kan mens die stilte hoor raas!

Dit was fantasties, woorde kan nie die mooi beskryf nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andrea G - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea G

Asemrowend!

Vyver's Rus se kliphuis het my asem weggeslaan. Die rustigheid en kaggelvuur het die siel gevoed. Christel en haar gesin het ons so hartlik ontvang, ons het gevoel soos familie! Ons sal definitief weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk D - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Saam met vriende

Vyfster-rus!

Skoon netjies en heerlik ontspan en lekker 4x4 met dierekyk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dawie D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D
Besigheidsreis

Uitstekend!

Sien die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Eike, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWtbQjq6YX7ECiDKNjJScxwLuPA8h2wKMK9JnfmJDiCT04J9WLQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 73 5 1 5 Off the R323 Turn off towards Dwarsrivier 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.50791536085 21.170874053059
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem