+12
Gastehuis in Stilbaai-Wes

Wag-'n-Bietjie

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2 Wag N Bietjie Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Wag-'n-Bietjie is in Stilbaai geleë en bied -verblyf vir vakansiegangers. Stilbaai bied verskeie restaurante en doendinge soos bootritte, gholfspeel op gesogte gholfbane en ontspanning op die blouvlagstrand.

Verblyf word gebied 1 eenheid met 1 kamer en 'n woonkamer met 'n enkelbed wat in 'n veilige omgewing geleë is. Dié eenheid het toegang tot 'n onderdakstoep met meubels, 'n privaat ingang en parkeerplek. Die eenheid het 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is koffie- en teemaakgeriewe, mikrogolfoond en 'n yskas wat gaste kan gebruik.

Neem asseblief kennis dat geen maaltye voorsien word nie .


Kamer-opset

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Kinderbed vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Kombuisie
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 51 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nicola H
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable, safe and easy. We had a wonderful stay. Magda was attentive and friendly, and we would certainly recommend Wag-'n-Bietjie.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Gary N
Saam met lewensmaat
5.0
Good value for money and perfect. Perfect and very relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2025
Norman D
Besigheidsreis
5.0
Will definitely be back. Had such a lovely stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Herman L
5.0
Enjoyed my stay. I enjoyed my stay. The owner is very friendly and helpful. The accommodation is lovely and has a big shower that isn't...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Hester H
Saam met lewensmaat
4.4
Wens ons kon langer bly. Dié plekkie was 'n ideale keuse, huislikheid en pragtig.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 51

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 2 Wag N Bietjie Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wag-'n-Bietjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2 Wag N Bietjie Avenue, Still Bay, 6674, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA761c32bf460d1d182f2e7359543848d0c6a9648c846f1ab9d3ac80da07a412c00ef035a98002088762180626fcd4e12d30d1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 51 5 1 5 2 Wag N Bietjie Avenue Still Bay 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.35296725891 21.408866643906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang