Walker Inn

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Dawie V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Veilig, gerieflik, netjies, skoon. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lance D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Skoon en netjies, baie stil area. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annaleen V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly en geslaap, stil en rustig. Als netjies gewees en goed gereël. Baie lekker gebly en geslaap, stil en rustig. Als netjies gewees en goed gereël.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theuns D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Veilige omgewing en baie netjiese verblyf. Die gasvryheid van die gasvrou is uitstekend. Ons is hartlik verwelkom en tuis laat voel. Die omgewing en verblyf is voorwaar iets om te deel en aan ander aan te beveel. Die plekkie is netjies en skoon en gereed vir gaste. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emma C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie netjies, skoon en veilig. Baie netjies, skoon en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isac M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Hier slaap jy lekker! Baie lekker plekkie naby alles as jy moet gaan kuier in Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Walker Inn
Dankie vir jou mooi resensie, Isac. Jy is altyd weer welkom om hier oor te slaap - as jy moet in Gauteng kuier.

Mondrick S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Puik en baie behulpsame gasvrou. Lekker kamer, met selfsorg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Walker Inn
Dankie vir jou mooi resensie, Mondrick. Jy is altyd welkom terug wanneer jy weer Pretoria toe moet kom. Groete, Christine

Carl G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Skoon, gerieflik en sentraal. Ja, skoon, gerieflik en sentraal. Gasheer was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. My man het daar gebly terwyl ek in die hospitaal was. Hy het dit geniet en was lekker naby die hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel D
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Bed te laag, verder netjies en skoon. Was skoon en netjies, maar iemand wat operasies aan die knieë gehad het, sal nie kan opkom van so 'n laag bed as jy alleen is nie. Sal moet 'n plan maak om die bed hoër te kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christine
Walker Inn
Hi Liezel, so jammer jy het gesukkel. Darem bly die res van jou verblyf was aangenaam. Dankie dat jy dit onder my aandag gebring het. Sterkte met die herstel proses. Groete, Christine

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 780
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 426a Snowy Walker Street, Garsfontein, Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e63456a6043e1fca054ac8aa88855b7772e041c7cc559d0758b436568e27a7de121cede3f83b5d78ce998854be8f311a7e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 426a Snowy Walker Street Garsfontein 0081 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 11:00 -25.787742905657 28.298064796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang