Walkers Plains Camp
Beskrywing
Daar is 6 luukse suites met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke ruim suite het lugversorging en 'n koninggrootte-bed met gehaltelinne. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n dubbelwasbak-eenheid. Badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in die suite. Die suite lei na 'n privaat onderdakstoep met sitplek, sonstoele en 'n plonspoel waar gaste lekker kan ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Alle maaltye is ingesluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Daar is 2 luukse gesinsuites met slaapplek vir 4 gaste elk. Die ruim suite het lugversorging en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofarea het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Badhanddoeke en seep word voorsien. Daar is 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in elke suite. Die suites lei na 'n privaat onderdakstoep met sitplek, sonstoele en 'n plonspoel waar gaste lekker kan ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Alle maaltye is ingesluit.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off Guernsey Road, Schoongezicht Farm, Timbavati Game Reserve, 1380, Mpumalanga
Sien kaart- 20 gaste
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang