Selfsorg in De Kelders

Seaview Apartment

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Suzel S
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Lekker ontspan, Die Kelders is 'n rustige dorpie, lekker stap plek langs die see. Ons is vriendelik ontvang deur die gasvrou. Sy het ons al die besienswaardighede in die omgewing uitgelig. As iets gebroke het of nodig was, is geen moeite ontsien om te help nie. Ons het vooraf gevra vir twee enkelbeddens voor die TV, en die beddens was reg en ten volle opgemaak met beddegoed. Eenheid is goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene R
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2026

Rus het ’n heerlike vakansie in hierdie pragtige selfsorg-eenheid gehad. Die een. Ons het ’n heerlike vakansie in hierdie pragtige selfsorg-eenheid gehad. Die eenheid was skoon, netjies en uitstekend toegerus met alles wat ’n mens nodig het – selfs die klein detailjies wat dit ekstra spesiaal maak. Die atmosfeer was rustig en ontspannend, perfek vir ’n wegbreek. Die ligging was ideaal en die gasheer/-vrou vriendelik, behulpsaam en professioneel. Ons het dadelik tuisgevoel en sal beslis weer hier bly. Baie dankie vir ’n wonderlike verblyf – sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Lekker, skoon en ontspannend. Was baie lekker, kan aanbeveel vir enigeen.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Leona
Seaview Apartment
Hi Gerrit Just want to say thanks for choosing Walkerview Apartments for your vacation. Cheryl

Andrew L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Enjoyable. Was great and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannaburger02@gmail.com B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Ons het 'n heerlike kuier gehad. Baie dankie. Ons het baie lekker gebly. Ons was baie vriendelik ontvang en alles was netjies en op hul plekke. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anecke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ontspanne. Lekker ruim als wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Lekker rustige atmosfeer en omgewing. Baie vriendelik ontvang. Lekker gerus en gekuier. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denzil B
Kort verblyf
4.0
Feb 2024

Solo traveller's dream. Everything you need is there. I was comfortable and the host was very attentive. I will recommend Walkerview any day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrie E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Nice. Everything was great. We will definitely recommend Walkerview Apartments.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Ons akkommodasie was fantasties. Sal beslis volgende keer my volle verloftydperk daar bespreek. Alles was netjies, skoon en mooi. Baie ruim. Tuis gevoel met wonderlike gasvrou. Well done, Walkerview Apartments.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Leona Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

133 Main Road, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 13 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF5jPFD3J5WJNx61hKalUoy1ixt3xHnruHv3H8mDTpDnbNmkZua?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 133 Main Road De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.564465365263 19.357535703705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang