4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Waterford Holiday Home is 'n selfsorghuis in Witsand, 'n dorpie by die Breederiviermond in die Wes-Kaap. Dié dorpie het die meeste Suidelike noorkapper-walvisse aan die Suid-Afrikaanse kus, en bied 4 km lange wit sandstrande, manjifieke Kaapse fynbos en uitstekende watersportgeleenthede, insluitend visvang en vlieërbranderry.
Dié eenvoudige kothuis het plek vir 4 gaste in 2 slaapkamers en beskik oor 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n balkon met 'n tafel en stoele. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei slaapkamers het 'n en suite-badkamer met 'n klein stort wat nie geskik is vir groot gaste nie. Daar is ook steil trappe na die hoofslaapkamer wat nie gemaklik sal wees vir bejaarde gaste of gaste met beweeglikheidsprobleme nie.
Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, 'n wasmasjien, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Daar is ook 'n toonbank met sitplek. Die eetkamer het sitplek vir 4 en die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n groot kaggel. Die leefarea lei na 'n pragtige stoep met braaigeriewe en bied 'n uitsig oor die rivier. Daar is 'n slim-TV en WiFi.
Daar is 'n gasstoof en 'n paar beurtkrag-ligte in die huis. Veilige parkeerplek is op perseel vir voertuie en 'n boot beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Owen Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 137
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 6 Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
- Gaste dink Waterford Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Joseph Barry Drive, Witsand, 6666, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang