Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterford Holiday Home

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R480 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Rook is verbode in die huis.
Herwin asb. bottels, blikkies, karton, ens. in die drom wat voorsien word.
Vlek asb. julle vis by die rivier en nie in die huis nie.

Dit is 'n hondevriendelike huis, maar die tuin is nie omhein nie. Daar is 'n klein ekstra koste vir honde om addisionele skoonmaakdienste te dek.
Ekstra gaste moet per persoon ekstra betaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joseph Barry-rylaan 6, Witsand, 6666, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4A8GOt91m5SfpYqa3Q8itNgcwwrPchCYgsr04FDoAoPgpQohvt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense 23 5 1 5 6 Joseph Barry Drive Witsand 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.396359873635 20.825659819188
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem