Hotel in Vanderkloof

Waterfront Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 136 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Liezel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sal beslis aanbeveel. Goeie waarde vir geld. Gerieflik en netjies. Vriendelike diens. Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Sal definitief aanbeveel. Fantastiese oornagverblyf, ruim, gerieflik, baie netjiese kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Waterfront Guest House
Liewe Philip V Baie dankie dat u die tyd geneem het om vir ons terugvoering te gee, ons waardeer dit baie. Vriendelike groete Lizel

Dries F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

As daar 10 sterre was om te gee sou ek vir seker. Uitstekende ware waarde vir geld. Netjies, skoon, rustig, net eenvoudig te veel om op te noem. Die perfekte oorslaapplek vanaf die Kaap terug Gauteng toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Waterfront Guest House
Goeie dag Dries Baie baie dankie, ons is so bly julle het julle tyd by ons geniet en dat julle graag weer wil terugkeer. Vriendelike groete Waterfront span

Waldemar V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Baie lekker, kuier gerus hier. Ons was baie vriendelik ontvang en het in pragtige kamers tuisgegaan. Die uitsig op die dam van die stoep af is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizel
Waterfront Guest House
Goeie dag Waldemar V Baie dankie vir die bostaande komplimente, die uitsig is verseker iets besonders en ons is bly julle kon dit geniet. Vriendelike groete Waterfront span

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Blyplek op die dam met ontbyt ingesluit was perfek met restaurante naby. Dit was die ideale oornagverblyf vir ons vanaf Gauteng na Weskaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige plek. Lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Ongelooflik. Ek het regtig baie lekker gebly. Fantastiese diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Rusige omgewing met 'n baie mooi uitsig. Luuks. Pragtig, fantastiese uitsig, goeie ontvangs, uitstekende gasvrou, heerlike kamers en smaaklike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dianne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Very comfortable stay, would definitely recommend it to family and friends. Room was nice and clean. We booked a room with a sleeper couch and it was very spacious, huge bathroom. We left early on the Saturday morning and organised a breakfast takeaway for us, which was very much appreciated.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre (jp) V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker! Heerlik, was netjies en luuks.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 136

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 581
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 581
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 581
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Waterfront Guest House, 215 Kalossie Street, Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 21 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2337e4818aa8f1bbcbac6ca616c985b379ffe9d3fbbda443f6881ae5a3f8e51998c144236d47f78765b5d9a0889be7d4fde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 581 per nag, vir 2 mense 136 5 1 5 Waterfront Guest House 215 Kalossie Street 8771 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.99762 24.75294
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang