Vanderkloof Akkommodasie by Waterfront Guest House | LekkeSlaap
+33
+33

Waterfront Guest House

43 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R1 300 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterfront Guest House, Kalossiestraat 215 , Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ontdek die rustigheid van die Karoo op die walle van die Vanderkloofdam by ons nuwe instansie, Waterfront Guest House. Die Waterfront Guest House bied ontspanne B&B-verblyf of selfsorgverblyf en dit is ideaal vir bootvakansies, vakansiegangers of sakereisigers.

Daar is 3 kamers met en suite-badkamers en 1 kamer met 'n aparte badkamer.

Geriewe op die perseel sluit in: 'n braai-area, kajak vir die somer, wasgoedgeriewe, M-Net, satelliet-TV, 'n TV-kamer met 'n ruim sitkamer, 'n volledig toegeruste kombuis en water- en dam-uitsigte terwyl jy ontbyt in die eetkamer of op die patio eet.

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 43 resensies vir Waterfront Guest House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Waterfront Guest House, Kalossiestraat 215 , Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Gaste dink Waterfront Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 300
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Waterfront Guest House, Kalossiestraat 215 , Vanderkloof, 8771, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFjMjZiNDk0LWMxM2MtNDYyZi04NmM3LTVkYzU2YzY5YjJlMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 300  per nag (vir 2 persone) 43 5 1 5 Waterfront Guest House 215 Kalossie Street 8771 Noord-Kaap 086 999 0018 12:00-21:00 11:00 -29.99762 24.75294
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za