Waterkloof Glen Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Henry F
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Comfy rooms. The staff going the extra mile to make your stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Thank you for your great review; we will inform the staff as well.

Colene G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Heerlik. Baie lekker geslaap, geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir jou mooi resensie. Ons is so bly julle het dit geniet en lekker geslaap. Hoop om julle gou weer te sien.

Lynette W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Goeie ligging. Vriendelik en hulpvaardig. Perfek geleë vir 'n konsert naby SunBet Arena.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. Hoop om julle vinnig weer te sien.

Laricha C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Sal beslis weer kuier as toiletpapier uitgesorteer word. Baie lekker gebly. Ek sal net voorstel dat meer toiletpapier voorsien word. Ons het 3 x kamers bespreek en elk het net een halwe rol toiletpapier gehad. Dis my enigste klagte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer dit. Ons sal uitvind wat die probleem met die toiletpapier was en verseker jou daar sal volgende keer genoeg wees.

Jono M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Clean and comfortable with a lekka braai area, pool and garden. The staff was very friendly and helpful. The guesthouse garden pool and braai area was inviting. We enjoyed braaing and chatting with other guests. The room 6 overlooking the braai area was cozy, clean, crisp bedding with an awesome big shower.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Dear Guest, thank you for your lovely review. We do appreciate it and hope to see you again soon.

Tanya P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Heerlik geslaap. Pragtig, skoon, veilig. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Baie dankie vir die resensie. Hoop om julle weer gou te sien.

Cornelia H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ticked all the boxes we needed to enjoy our stay. Very neat and clean. Staff were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Thank you for your review, we appreciate it and hope to see you soon again.

Francois W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Gemaklike wegbreuk. Ons het baie lekker gebly. Dit was perfek geleë vir waar ons moes gaan en die swembad was 'n groot plus gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir u resensie, ons is bly julle het dit geniet en hoop om julle gou weer te sien.

Shaune B
1 nag Gesin met tieners
4.8
Okt 2025

Blyplek goed toegerus met al die basiese benodighede. Lekker ruim. Blyplek goed toegerus met al die basiese benodighede. Lekker naby aan alles. Dalk 'n voorstel, skuif die hoofbed meer na links om sodoende die TV beter te kan sien en sit dalk die verste enkelbed net regs by die deur soos jy inkom. Dit maak die spasie bietjie meer in die hoek waar die enkelbed staan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir u resensie, ons waardeer dit. Baie dankie vir jou voorstelle, ons sal daarna kyk en die uitleg dalk so aanpas.

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Freddie
Waterkloof Glen Gastehuis
Baie dankie vir u resensie en terugvoer, ons waardeer dit opreg.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Freddie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 245 Neveling Street, Waterkloof Glen, Pretoria, 1801, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617a7fd73e072c892e725066cc06ea2679d8a0c49d282f9abaef5b4915767cbaa88671058ac20e371c00fe04ad4126f7b09b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 245 Neveling Street Waterkloof Glen 1801 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.797341874358 28.284671676057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang