Pick your preferred language

English

Afrikaans

+45
Gastehuis in Waterkloof

Waterkloof Guesthouse

  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 445 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Waterkloof Guest House is 'n pragtige gastehuis in Waterkloof, 'n voorstad van Pretoria wat vol Jakarandalanings is. Die gastehuis is só ontwerp en ingerig om gaste se gerief en veiligheid te verseker en dit voorsien veral in sakereisigers se behoeftes.

Die verblyf bestaan uit 24 gastekamers wat met soliede kiaathout- en leermeubels gemeubileer is. Elke kamer het lugversorging, onbeperkte vesel-WiFi, 'n telefoon, kluis, lessenaar, sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n reeks kantoorgeriewe, soos faks-, kopieër-, e-pos-, rekenaar- en raadsaalgeriewe vir groepe van 6 tot 20 gaste.

Die groot tuin is vol inheemse bome wat verskeie voëls lok. Al die kamers met 'n noord- en oosaansig is rondom die swembad en is op dieselfde vlak as die swembad.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
3.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Drika K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontbyt! Ja, dankie, dit was regtig lekker en goed geleë.
Nov 2025
Lorraine V
Saam met vriende
5.0
Ontspannend, lekker kos, heerlike koffie en baie vriendelike mense. Het absoluut ons verwagtinge oortref! Die kamer was lekker groot. Ons het heerlik ...
Sien meer
Okt 2025
Riaan K
Gesin met tieners
5.0
Netjies, rustig en lekker by Waterkloof Guesthouse. Het al 'n vorige keer ook hier gebly en het al reeds weer 'n toekomstige bespreking gemaak.
Aug 2025
Louis M
Gesin met klein kinders
4.8
Goed, net nie heeltemal 5 ster nie. Oorwegend goed, maar infrastruktuur oud by eenhede 18 tot 28. DStv net 3 kanale. Klientediens baie goed. Kos baie ...
Sien meer
Feb 2025
Rolette D
Saam met lewensmaat
4.4
Heerlik oorgeslaap. Ons bly altyd baie lekker oor by Waterkloof Gastehuis. Kyk net asb., ons kamer se TV wou nie werk nie, dit lyk of daar 'n verkeerd...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Blanche Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 445 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Gaste dink Waterkloof Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

445 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPpjgj0w0BTdEmr2eELmyr9utjv07nuq5JZvCyQWfL1u30x48De?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 27 5 1 4 445 Albert Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.778589305594 28.252194720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang