Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Waterkloof Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 13 resensies vir Waterkloof Guesthouse
Netheid
3.3/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Werner N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, stil en veilig.

Ons het lekker gebly en alles was funksioneel. Sal definitief weer daar gaan bly. Ontbyt was bietjie duur vir wat ons gekry het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizette R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette R
Saam met vriende

Gehalte diens.

Baie lekker gebly, dit was stil met geen geraas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelike ontvangs, skoon kamer en badkamer, goeie ontbyt!

Niks verder nodig om te sê, alles was goed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Hawe in die besige stad.

Heerlik gebly in die gastehuis. Baie netjies en gerieflik. Veilige parkering, gerieflike kamer en badkamer. Heerlike ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephani P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephani P
Gesin met tieners

Heerlik.

Persies soos geadverteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Enkelreisiger
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Isabel V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Isabel V
Enkelreisiger

Onaangenaam.

Die badkamer venster kon nie toemaak nie. Duvet cover was geskeur. Stoofplate was vuil. Verf op mure dop af. Laai met eetgerei was vuil. Matras nie op standaard nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Schulita-ann S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Schulita-ann S
Saam met vriende

Dit was okei.

2 dae se verblyf. Die staff was 10/10. Kos van B&B was 10/10. Badkamer grote 10/10. Ongelukkig was die selfsorgeenheid (Kamer 5&6) onprakties en geen eetgerei of pot of pan nie, die 2-plaatstofie is ook so geleë dat jy amper op jou bed kan sit en kosmaak, ook geen tafeltjie waarby mens eers kan sit en eet nie, maar darem was daar eetplekke in die omgewing wat dit vergemaklik het. Die badkamer was baie ruim, net ongelukkig toe ons die bad/borrelbad wou gebruik het was die pype ongelukkig lanklaas skoongemaak en dus ons gelos om eerder dan te stort. Daar was 'n lugversorger in Kamer 5 maar ongelukkig vreeslik gekondenseer en al het ons gerapporteer was dit ongelukkig nie reggemaak nie en dus maar gelos. Verder is die area baie rustig en 'n kalm atmosfeer geskep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esmé P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulik.

Paar steurende geluide in kamer 3. Vermoed dit is die yskas of waterpype wat ons bietjie wakker gehou het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alisha G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha G
Enkelreisiger

Uitstekend.

Personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Alles was mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Netjiese verblyf met smullekker kos en koffie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sunel A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Sunel A
Saam met vriende

Die tuin en gebou is regtig baie mooi, maar die kamers self se binneversiering is baie oud en verdien vir seker nie 'n 5 ster. Die prys is dan ook buitensporig vir dit wat jy in die kamer kry.

Ek sal regtig aanbeveel dat Waterkloof Guesthouse 'n make over doen met al die kamers se binnenshuise versiering. Die Gordyne, Linne en bykomstighede is erg uit die mode en vertoon goedkoop. Dit pas glad nie by die goeie diens, tuin en gebou nie. Die spieël op een van die bedkassies in ons kamer 18 was net los op die bedkassie neergesit en het op my dogter se kop geval toe sy die kassie probeer skuif om by die kargprop uit te kom. Teen R1350 vir 'n dubbelkamer per nag is dit nie op standaard nie, jammer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertstraat 445, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPpjgj0w0BTdEmr2eELmyr9utjv07nuq5JZvCyQWfL1u30x48De?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 13 5 1 4 445 Albert Street Waterkloof 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.778589305594 28.252194720238