- Slaapplek vir 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 445 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Waterkloof Guest House is 'n pragtige gastehuis in Waterkloof, 'n voorstad van Pretoria wat vol Jakarandalanings is. Die gastehuis is só ontwerp en ingerig om gaste se gerief en veiligheid te verseker en dit voorsien veral in sakereisigers se behoeftes.
Die verblyf bestaan uit 24 gastekamers wat met soliede kiaathout- en leermeubels gemeubileer is. Elke kamer het lugversorging, onbeperkte vesel-WiFi, 'n telefoon, kluis, lessenaar, sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis het 'n reeks kantoorgeriewe, soos faks-, kopieër-, e-pos-, rekenaar- en raadsaalgeriewe vir groepe van 6 tot 20 gaste.
Die groot tuin is vol inheemse bome wat verskeie voëls lok. Al die kamers met 'n noord- en oosaansig is rondom die swembad en is op dieselfde vlak as die swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Blanche Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 445 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
- Gaste dink Waterkloof Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
445 Albert Street, Waterkloof, Pretoria, 0181, Gauteng
Sien kaart- Slaapplek vir 52 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang