Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+46

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Stefanie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie lekker met 'n fantastiese uitsig. Nader aan die see gaan jy nie kry nie. Ons was in die winter daar en sien uit om in die somer te gaan met ons kinders. Hulle sal lekker op die strand speel en jy kan hulle dophou van die stoep af. Baie mooi uitsig van Tafelberg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Awesome! Awesome! Right on the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanette Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Heerlik. Plekkie is pragtig en ligging is perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nic B
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Apr 2026

Pragtige plek het opgemaak vir mislike Kaapse weer. Pragtige plek, pragtige uitsig en ligging.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lynette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

We enjoyed being so close to the beach, waking up to the sounds of the sea. The position was excellent, ideal close to the ocean, with wonderful views. Also, it seems like a very good complex with beautiful gardens. The house was spacious and comfortable but in need of some maintenance. The Netflix was a problem; we were unable to view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ciska D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Was meer as wat ek verwag het. Baie lekker, beveel dit aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik gerus. Mooiste uitsig met beste privaatheid. Baie skoon en netjies. Baie goed toegerus en die beste uitsig en privaatheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Awesome! Dit was asemrowend mooi om so na aan die see te wees. Ons het regtig baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Asemrowend pragtig. Pragtige plek met asemrowende uitsig. Baie rustig en stil. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reuben N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Worth spending to stay here. Great stay with an amazing view to wake up to. Neat and tidy accommodation. Comfortable sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek

45 First Avenue, Watersedge Apartment 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65cf2aad0ca72dd33bda701a917d5b324dbe3f7781dfab66a5055b8e24c7eb71bb34634f97cbfc5e597a8ac6d1712a4de7d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag (plek vir 4) 103 5 1 5 45 First Avenue Watersedge Apartment 3 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731801435256 18.435552724854

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang