Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Watersedge 3

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 115

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 77 resensies vir Watersedge 3
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Andrew M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Andrew M

Won't be staying here again due to above points.

Unfortunately, no inverter or battery back up when load shedding. No tea or coffee, sugar supplied either, which is disappointing given the price.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Hi Andrew. We have a wonderful ground-floor flat with direct access to the beach and the most beautiful view in Cape Town. Along with this, we are one of the best-priced accommodation offerings as most other accommodations are considerably more expensive. The lights are load shedding bulbs, there is a UPS to maintain the WiFi and we have a gas stove and oven for cooking purposes. We have really not had the need personally for an inverter as guests and ourselves enjoy the view and all the offerings that Melkbos and Cape Town have to offer. The crucial necessities are provided for. We provide cappuccino sachets for guests, it is a fully self-catering accommodation so guests do provide for themselves. In any event, it was nice to host your stay and we hope you do visit Melkbos again in the future. Christa

Watersedge 3
Jaco D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jaco D

Nie so lekker as wat ons gedink het dit gaan wees nie.

Ons het 'n probleem gehad met die braaier en die wind, want daar is geen skerm wat die kole keer om rond te waai nie. Die woonstel bokant ons se hond het die hele dag geblaft, want daar was geen mense nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Hi Jaco
Dit is jammer dat julle nie ons besonderse woonstel geniet het nie. Die liggging en uitsig is so mooi. Ongelukkig is ons Weber braaier vernietig en ons moes dit vervang na julle verblyf, met geen bereidwilligheid om einaaarskap te neem vir die skade. By die see waai die wind maar hierdie tyd van die jaar, hopelik kry julle in die toekoms verblyf wat julle meer sal geniet

Watersedge 3
Lynette V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Gesin met tieners

Baie lekker geleë en tog privaat. Direkte toegang tot die strand.

Ongelooflik lekker geleë en goed toegerus. Netjies en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie!

Watersedge 3
Tian B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tian B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was great.

Very nice place and beautiful view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie!

Watersedge 3
Helga W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga W
Saam met vriende

Lekker. Net te kort!

Heerlik. Aanwysings moet net opgradeer word vir kry van die sleutel en die deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Ons sal verseker die sleutel aanwysings verbeter. Dankie, Christa

Watersedge 3
Ferdie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, en die moeite werd.

Ons verblyf was onverbeterlik, met pragtige uitsigte op die see en Tafelberg. Slaapgeriewe was puik. Die eenheid is goed versorg en in 'n netjiese veilige kompleks naby goeie restaurante en ander winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie

Christa

Watersedge 3
Erika K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika K
Saam met vriende

Baie ruim.

Heerlik gebly en sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie

Christa

Watersedge 3
Jp B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp B
Gesin met klein kinders

Was fantasties! Wil vir ewig op daardie stoep sit. Sal vir seker weer daar wees.

Baie rustig, stil en kalm. Op die see. Lieflike poeltjies vir kinders om in te speel. Ons seuntjie het dit baie geniet. Alles wat 'n mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie

Christa

Watersedge 3
Ansie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie D
Saam met vriende

Baie lieflike plek om te bly.

Daar kan net meer potte ingesit word.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Sal aandag aan u versoek met potte gee. Dankie, Christa.

Watersedge 3
Gerhard M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard M
Besigheidsreis

Dit was uitstekend.

Het dit baie geniet en die ligging is perfek vir 'n goeie wegbreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie

Christa

Watersedge 3
Zandri L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zandri L
Gesin met tieners

Heerlik ontspan op die stoep!

Watersedge 3 was 'n netjiese, goed toegeruste eenheid en ruim! Ons kon heerlik op die stoep sit terwyl die kids op die rotse klouter. Die direkte toegang toe die strand en rotse was 'n bonus. Dit was privaat en ons sal definitief weer daar gaan bly. Die eienaars het seker gemaak daar is genoeg komberse vir die naderende kouefront!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Bly u het dit geniet. Christa

Watersedge 3
Marlene V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Gesin met tieners

Relaxing.

Watersedge 3 is waarlik so 'n rustige plekkie. Nie te groot nie, nie te klein nie. Presies wat mens wil hê op vakansie. Beskik oor al die "utensils" in die kombuis wat jy nodig het. Die "milk frother" was my kinders se highlight. Klein goedjies soos dit maak 'n groot verskil. Airfryer was ook 'n great toevoeging. Genoeg komberse vir die koue aande. Selfs die WiFi en selektiewe ligte het gewerk gedurende load shedding. Ek sal die plek enige tyd aan beveel en ek kom Oktober weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorette D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorette D
Saam met vriende

Heerlike kuier in pragtige omgewing.

Die woonstel is pragtig geleë in 'n rustige omgewing. Die woonstel is goed toegerus en mens kan heerlik ontspan op die groot stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie Dorette
Waardeer

Watersedge 3
Cherelle C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cherelle C
Saam met vriende

Great veiw and location.

Fantastic views and location. Comfortable enough. Looks like the Owner left in a hurry. The owner's Personal possession was still laying around. The cupboards are all marked private. No place for guests to pack away their things as all cupboards are marked private in the living area. No place in the kitchen for guests to pack away groceries either. The kitchen cupboard that isn't locked, is very dirty. Pots and pans were dirty. No dustbin bags, cleaning, drying clothes or toilet paper in this unit. The cupboard space in bedroom 2 is shared with the vacuum cleaner. The owner should be guided as to what is expected from a vacation rental. This place has wonderful potential.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie jammer dat u nie dadelik u ontevredenheid met my bespreek het nie, ons kon dadelik vir u ander verblyf gereel het en n terugbetaling gemaak het
Vriendelike groete
Christa

Watersedge 3
Christelle K - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christelle K
Besigheidsreis

Uitstekende ligging en uitsig.

Watersedge 3 het weereens aan al ons behoeftes voldoen; 'n huis weg van die huis, met 'n asemrowende see-uitsig. Die astrante jangroentjie in die binnehof het net tot die atmosfeer bygedra! Baie dankie vir die heerlike verblyf, wat 'n harde werksweek ligter gemaak het. Ons sal gou weer terug wees!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe kommentaar, ek is nogal trots op die plekkie.

Watersedge 3
Ellie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ellie B
Saam met vriende

Pragtige uitsig.

Goed geleë. Goed toegerus en ek sal dit aanbeveel en weer hier kom bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie

Watersedge 3
Sarie J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike ontspanplekkie en fantastiese uitsig.

Ver bo ons verwagtinge gewees. Baie netjiese woonstel. Loopafstand van die nodige. Rustige atmosfeer met baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie!
Vriendelike groete
Christa

Watersedge 3
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petrie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petrie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging, netjiese woonstel.

Sou net verkies dat eetgerei meer as 4 elk is. Ons verkies ook net dat ons vakansie-akkommodasie nie in iemand se huis is waarin hul voltyds bly nie, voel of jy in iemand se spasie bly. Persoonlike keuse.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Dankie vir u insette, ons neem kennis

Groete
Christa

Watersedge 3
Mynie H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mynie H
Gesin met tieners

Lekker gebly.

Het heerlik hier gebly. Die see is reg op die voorstoep. Enigste nadeel was die vloer was nie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie.
Ons neem kennis.
Groete
Christa

Watersedge 3
Hannelie W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W

Rustig, veilig, gemaklik.

Rustige, veilige en pragtige woonbuurt. Dit is 'n luukse kompleks met streng sekuriteit en onderdakse parkering. Ongelukkig is daar net trappe na die eenheid. Die eenheid is vol gemeubileer en beddens baie gemaklik en groot. Pragtige seeuitsig en maklike toegang tot strand. Die eenheid benodig bietjie aandag, veral wat breekgoed in die kombuis, skoonmaak en verf van die geroeste vensters betref. Het nogsteeds baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Rikus. Ons het groot waardering daarvoor.
Ons het reeds gereel vir die herstel en verf van die diefwering in die badkamer vensters wat roes a.g.v die see lug.
Ek het julle probeer skakel vir meer insig oor die kombuis breekware, ek sal dit waardeer indien julle dalk vir my kan laat weet wat kort gekom het. Ons sal graag vir julle volgende besoek en vir ander gaste dit verbeter indien nodig.
Die trappe waarna jy verwys neem ek aan is van die onderdak parkering, op na die woonstel blok. Ons woonstel self is op die grond vloer. Indien trappe 'n probleem is, reel gerus volgende keer met ons om eerder bo te stop by die oop parkerings.
Ek is baie bly julle het jul verblyf by ons geniet en hoop ons sien julle weer.
Groete, Christa.

Watersedge 3
Michael P - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael P
Saam met vriende

Baie lekker en gesellig. Rustig en pragtige uitsig.

Net die braaigeriewe is bietjie ongemaklik met die Weber en geen houtbraai word toegelaat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Michael, ons waardeer gaste se insette. Die braai sonder hout is ongelukkig die beheerliggaam se reels. Ek glo egter die pragtige see uitsig en heerlike woonstel het opgemaak daarvoor. Groete, Christa.

Watersedge 3
Karin P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P
Gesin met klein kinders

Bespreek vandag. Dis ongelooflik.

Het elke oomblik geniet, alles was 100% perfek. Asemrowende ligging, alles wat mens nodig het en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer. Christa

Watersedge 3
Jolindi P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolindi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Groot bederf.

Die woonstel het die mooiste uitsig en mens kan Tafelberg en die see selfs van jou rusbank af geniet. Baie gerieflik met 'n volledig toegeruste kombuis. Stapafstand van al die restaurante. Veilige "basement" parkering. Alhoewel dit nie vir ons 'n probleem was nie, sal ek wel sê dat dit moeilik vir ouer mense sal wees om bagasie op en af te dra vanaf die kar, aangesien daar nie 'n hysbak is nie. Ons het dit baie geniet en sal graag weer hier bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Jolindi. Dit klink omtrent of julle, jul verblyf geniet het. Ouer mense kan altyd met ons reel om eerder bo op die oop parkerings te stop in plaas van onderdak. Ons sien julle weer. Groete, Christa.

Watersedge 3
Maxwell D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maxwell D
Gesin met tieners

Brother got engaged there the weekend, will always remember the place and will definitely return.

Best place for perfect getaway.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Congratulations again and thank you for your feedback. We do hope to see you return, please feel free to contact me at any time. Christa

Watersedge 3
Caprice V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Caprice V
Saam met vriende

Fantastic.

It is a lovely place and we really loved it. There was just one thing that wasn't nice and that was the fish smell in the apartment that was the only thing we didn't enjoy but other then that it was stunning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Thank you very much for your feedback. We again apologize for the fish smell, the cause was explained to you telephonically at the time. I do hope that we see you again in the future as we continue to enhance our holiday flat for guests' comfort and enjoyment. Christa

Watersedge 3
Liezel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met 'n pragtige uitsig!

Rustige atmosfeer. Daar is alles wat nodig is. Heerlike stoep met Weber. Fantastiese uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Hi Liezel, baie dankie vir jou terugvoer. Ek is bly julle het jul tydtjie by ons so geniet. Christa

Watersedge 3
Jacqueline W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowende wegbreek.

Gerieflik, mooi uitsig. Baie lekker gebly. Wens ons kan langer. Tot 'n volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Hi Jacqueline, ons hoop ook ons sien jou weer. Baie dankie vir jou terugvoer. Christa

Watersedge 3
Coreen G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coreen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie tuis gevoel. Asemrowende uitsig. See en Tafelberg.

'n Baie gerieflike woonplek. Netjies, skoon en gemaklik - vriendelike diens van eienaar. Sal definitief weer by Watersedge 3 gaan kuier. Is aan te beveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Coreen. Dis vir my so lekker as gaste ons woonstel so geniet. Christa

Watersedge 3
Natasha L - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L
Saam met vriende

Uitsig op see, sonsondergang, rustigheid.

Die uitsig op die see was die eerste ding wat my oog gevang het deur die skuifdeur. Dis rustigheid en stiltetyd weg van ons besige dae was besonders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Natasha. Dis alweer amper tyd vir 'n kuier by Watersedge, kontak ons gerus hoor. Christa

Watersedge 3
Elaine N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine N
Saam met vriende

Uitstekende diens, die plek is perfek, netjies en skoon.

Lekker by die see, rustige atmosfeer, absoluut fantastiese huis, gerieflik en asemrowend mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Elaine, ons waardeer dit. Christa

Watersedge 3
Petru S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petru S
Saam met vriende

Ons was paar skoolvriendinne wat baie lekker saam gekuier het in die eenheid.

Alles was in eenheid wat ons nodig gehad het. Strand en restaurante is in loopafstand en het ons veilig genoeg gevoel om sommer te stap. Die mooiste uitsig oor Robbeneiland en Tafelberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer Petro. Kom kuier gerus weer. Christa

Watersedge 3
Ina D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina D
Saam met vriende

Skoon, netjies met die mooiste uitsig.

Pragtige plek. Carine het ons baie mooi met alles gehelp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanya D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tanya D
Gesin met tieners

Great place for short periods.

Clean and neat, great view. Perfect for a short stay, not much packing space, not much privacy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Thank you for your feedback Tanya, we appreciate it. We have guests that stay for longer periods of time, I suppose it depends on your expectation and needs. The flat has an allocated parking space and there are visitor parking. Although the body corporate rules about parking are strict, we always try to accommodate our guests. Privacy in the flat is guaranteed, but unfortunately, a holiday flat is part of a bigger communal building and privacy outside cannot be guaranteed. We do hope to see you again in the future. Christa

Watersedge 3
Abdul K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Abdul K
Gesin met klein kinders

Baie gesellig.

My familie was baie gelukkig en ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer Abdul. Christa

Watersedge 3
Arnold B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese uitsig oor see en mooi woonstel.

Watersedge 3 is 'n baie mooi moderne woonstel met awesome uitsig oor die see en Tafelberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Arnold. Christa

Watersedge 3
Julene O - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julene O
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en 'n asemrowende see view.

So lekker plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Julene. Christa

Watersedge 3
Annelie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie V
Gesin met klein kinders

Pragtige akkommodasie reg op die see.

Als was wonderlik, die huisie is reg op die see en stapafstand na winkels en restaurante, perfekte vakansieplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Annelie. Groot waardering. Christa

Watersedge 3
Daan K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan K
Saam met vriende

Pragtige uitsig en lekker sentraal geleë.

Goeie afpakplek om die mooiste Kaap te verken.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Salome D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Salome D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was gerieflik

Baie lekker gebly, lekker gerieflik, voel net daar kan bietjie herstelwerk gedoen word veral die baie gebreekte teëls in eetkamer, ek het op dit getrap en my amper gesny.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Hi Salome, baie dankie vir julle terugvoer. Hoop dit gaan goed. Ons het intussen die teels vervang na dit skielik net een dag gekraak het moontlik a.g.v grond verskuiwing of temperatuur verskille. Die plekkie lyk nou nog mooier as laas jaar, julle kan gerus weer kom kuier. Groete, Christa.

Watersedge 3
Anton L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Asemrowend

Pragtige plekkie. Mooi uitsig oor die see en Tafelberg. Ons het heerlik gekuier. Baie dankie julle vir die pragtige plekkie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Anton. Ons waardeer dit. Christa

Watersedge 3
Jo-ann V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann V

Peaceful.

I took my parents for a surprised getaway and to my surprise they enjoyed it tremendously. Thank you so much for a wonderful stay. I will definitely come again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Thank you for your feedback Jo-ann, truly appreciated it. Perhaps time for a break away again. Christa

Watersedge 3
Annetjie M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annetjie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vir nader aan die see, moet jy op 'n bootjie wees.

Watersedge 3 is ongelooflik goed geleë, nie net het jy 'n perfekte uitsig op tafelberg nie, maar wanneer die wind waai of dit reën, kan jy met gemak die deure oophou. Die diens en kommunikasie was fantasties, met veilige parkering en direkte toegang tot die strand, wat meer kan mens vra?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Annetjie. Ons waardeer en het intussen nog meer verbeteringe gemaak in ons woonstel. Kom gerus weer en kontak my. Christa

Watersedge 3
Annelie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie S

'n Huis weg van die huis.

Ongelooflike uitsig van Tafelberg en see hier op jou voorstoep! Heerlike huislike gevoel, alles daar wat jy nodig het. Skoon en netjies. Sal beslis weer bespreek in toekoms. Het gereis met 'n bejaarde en ideaal vir iemand wat soms net tuis wil bly en die uitsig geniet. Badkamers ietwat onprakties maar daar was soveel ander pluspunte wat dit oorskadu het. Baie dankie Christa vir jou vriendelikheid!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Hi Annelie, baie dankie vir julle terugvoer. Christa

Watersedge 3
Janus S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus S
Gesin met tieners

Beste plek in Melkbos.

Baie lekker gekuier. Plek is goed ingerig en die beddens is gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer Janus. Christa

Watersedge 3
Pierre E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre E
Gesin met tieners

Beste ligging! baie netjies, baie skoon, mooiste dorpie! laaaaaaang strand stappies.

Bitttttter lekker!!!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Pierre, julle kan gerus weer kom. Groete, Christa.

Watersedge 3
Amanda F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda F
Besigheidsreis

Pragtige uitsig en perfekte ligging.

Die eenheid is heel gerieflik en het alles wat nodig is. Die hoofslaapkamer se deur na buite werk nie en vir die warm weer wat daar in die Kaap was die week sou dit baie gehelp het as die deur kon oopmaak. Die badkamer in hoofslaapkamer se toiletsitplek is ook nie 100% nie. Dit is 'n baie oulike skoon plek en ons sal dit beslis weer gebruik met 'n volgende besoek aan die Kaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Amanda. Ons het intussen die hoof slaapkamer deur vervang met venster panele wat kan oopmaak. Moet sê dit is ongelooflik lekker om die venster oop te los vir die geluid van die see in die nag. Ons het ook die toilet sitplek vervang. Kom gerus weer. Christa

Watersedge 3
Anita M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita M
Gesin met tieners

Uitstekend.

Uitstekende ligging en uitsig! Netjiese verblyf in 'n stil omgewing . Dankie Carine, julle plek is pragtig! Ons het heerlik gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer Anita. Christa en Carine

Watersedge 3
Gloria M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria M
Gesin met klein kinders

Lekker plek en goeie waarde vir geld.

Sal graag 'n ekstra bos sleutels wou hê omdat mens nie in en uit kan gaan sonder sleutels nie. Baie netjies en skoon en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir jul terugvoer Gloria, dis dalk tyd om weer te kom kuier ne. Ons gee as 'n reel net een bos sleutels, maar kan ekstra reel as dit versoek word. Toegangs beheer is maar belangrik vir sekuriteit in die kompleks. Christa

Watersedge 3
Elmaleine D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmaleine D
Gesin met klein kinders

Heerlik.

Skoon, netjies met wonderlike uitsig. Maklik bereikbaar vir mense wat sukkel met trappe. Heerlike verblyf. Sal definitief dit weer wil bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Elmaleine. Christa

Watersedge 3
Aj H - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Aj H
Gesin met tieners

Die ligging was veilig. Die woonstel kort bietjie aandag. Die badkamer in hoofslaapkamer is baie onprakties.

Die woonstel kort aandag. Die badkamer in hoofslaapkamer is baie onprakties. Kan dalk ook bietjie meer matjies in kamers sit langs beddends. Vir geld wat betaal is het ons beter verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Andries. Ons het bietjie verander, ekstra matte ingesit en opgeknap intussen. Die badkamer uitleg is ongelukkig nie so maklik om te verander nie. Ons hoop egter julle kom weer en dat die pragtige ligging en uitsig opmaak. Groete, Christa.

Watersedge 3
Atetia V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Atetia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Reg op die see - heerlik.

Netjies en skoon en lekker dat dit so reg op die see is. Ons kon net nie 'n sleutel kry vir die hoofslaapkamer se skuifdeur nie - wat 'n jammerte was. 'n Waaier in die slaapkamers sal ook goed wees, veral in somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tobie L
Gesin met klein kinders

Wonderlike ligging.

Die eenheid is wonderlik geleë, daar is egter paar goedjies wat aandag kort. Mens verwag beter vir die kostes. Die leefarea en kombuis is baie goed toegerus. Die grootste teleurstelling is dat die kamerdeur wat op die seefront oopmaak, glad nie kan oop maak nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynn P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn P
Gesin met klein kinders

Puik plek vir 'n gesin.

Lekker plekkie vir 'n gesin. Reg by die strand. Naby restaurante en lekker koffiewinkels!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir julle terugvoer Lynn. Groete, Christa.

Watersedge 3
Louise V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V
Saam met vriende

Wowness!

Het heerlik gekuier. Die beddens slaap heerlik. Die uitsig so so mooi. Presies soos op die foto's. Sal definitief weer gaan. Ons het dit baie geniet, wens die naweek was 'n week!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Louise. Christa

Watersedge 3
Marlene V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Besigheidsreis

Rustig en salig.

Die plekkie is ongelooflik rustig. Jy hoor die see en kan binne 50 m op die strand stap. Binne is dit baie gerieflik en netjies. Alles is skoon en gemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer Johannes. Ons het onlangs oopskuif vensters in die hoof slaap kamer laat insit wat die gedruis van die see nog nader bring. Groete, Christa.

Watersedge 3
Mariaan V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pragtige plekkie, asemrowende uitsig. Baie netjies en die gemaklikste beddens. Als en meer wat nodig is vir 'n onvergeetlike kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Mariaan, ek is so bly julle het die verblyf geniet.

Groete,
Carine

Watersedge 3
Ingemar J - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingemar J

Fantasmagories.

Om wakker te word met die gewoel van die branders, die vars buitelug in die môre. Die uitstappies soggens op die strand. Die plekkie doen 'n mens se siel goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer Ingemar. Ek waardeer dit. Christa

Watersedge 3
Cecile B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cecile B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was pragtig!

Ons het ons wittebrood-nag en die volgende nag hier spandeer en die uitsig was asemrowend!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie Cecile, ek is bly julle het dit geniet.

Groete

Watersedge 3
Anna G - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Die woonstel en die uitsig was pragtig. Die optel en afgee van die sleutels het glad verloop. Als het net gewerk soos dit moes en ons kons ons naweek geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie Anna, ek is so bly julle het dit geniet.

Groete,
Carine

Watersedge 3
Fouché J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fouché J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging onverbeterlik maar onderhoud swak.

Is goed geleë en veilig met veilige parkering. Braaier egter deurgeroes, roosters geroes en vuil, braaier onbruikbaar en mors kole en as op stoep. Stoof sonder gas. Vir die prys kon eienaars meer moeite doen en sorg dat alles bruikbaar is!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Johan.

Ons probeer die woonstel netjies en instand hou en het onlangs baie werk verrig om die plek heeltemal te renoveer. Aanvaar asseblief ons verskoning vir die braaier, dit staan ongelukkig reg teen die see en roes, ten spyte van gereelde instandhouding.
Die gas het ongelukkig op jul laaste aand uitgeloop en ons het aangebied om dadelik ‘n nuwe bottel te bring. Veiligheids regulasies verbied die aanhouding van ‘n tweede gas bottel en dit is nie altyd maklik om presies te bepaal wanneer dit gaan opraak. Ons woonstel is absoluut waarde vir geld, gemeet teen enige ander beskikbare opsies in Melkbos. Ons glo ons sien julle weer in die toekoms. Groete, Christa.

Watersedge 3
Jean R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean R
Gesin met klein kinders

Lieflike plek.

Asemrowende uitsig, reg op die kus. Plek is ruim, skoon en veilig. Sal dit regtig aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice B
Gesin met tieners

The view was lovely, and the apartment was fantastic.

It was a pleasure to stay at Watersedge. It was cosy and neat and I felt secure on the premises. The view was absolutely lovely, and it was a pleasure to wake up every morning to the sound of the waves breaking on the shore.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederique H - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Frederique H
Besigheidsreis

Basic but sufficient.

The location was really good. The apartment was basic though. We found the toilet seat broken, which the cleaner should have reported. I reported and it was fixed immediately though. What I did not like it the bathroom in the master bedroom. Firstly, there is no shower door/curtain, and there is only a small ledge that must prevent the shower from leaking. At each shower the water flowed over this edge, making the floor very wet. The tiles were extremely slippery when wet, so definitely a slipping edge. The other problem that the bathroom is not separated from the bedroom (no door) so you are basically toilteting in the bedroom. This is not very hygienic and a reason for me not to book it again. The bathroom should be separated from the bedroom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Thank you for your feedback Dr Frederique.

We are sad to hear that your stay was not 100% to your expectations, but we hope that the exquisite view of table mountain and the sea made up for any discomfort.

We recently renovated the apartment and did so according to the latest design trends. I appreciate, though that our design may not suit everyone’s taste, and apologize for any discomfort. The showers were designed with the severe water restrictions in mind, it will only overflow when showering for too long. We will however definitely look into a solution for the slippery floor.

If you were to visit Melkbosstrand again in future, you are welcome to perhaps consider booking Watersedge 22 on the second floor. The apartment is also ours, and does have separate bathrooms to the bedrooms. It was also renovated recently and provides sea views from all of the rooms.

All the best going forward.
Carine

Watersedge 3
Leanette H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanette H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer.

Ek en my man het al 3 keer by Waterberge 3 gebly. Dit is 'n baie netjiese, rustige woonstel met 'n asemrowende uitsig oor die see en Tafelberg. Dit is baie privaat en die mooiste sonsondergang. Ek sal elke jaar weer daar wil bly as ek met vakansie gaan. Baie vriendelike diens gehad en was beslis die moeite werd om daar te bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer, ek is so bly julle het dit geniet.

Groete,
Carine

Watersedge 3
Gerrie P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerrie P
Gesin met klein kinders

Gemaklike eenheid met 'n puik ligging.

Oulike eenheid, skoon en netjies. Tuin / braaiarea kort effens aandag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D
Gesin met klein kinders

Ongelooflike uitsig en ligging!

Ons het 'n idilliese vakansie gehad by Watersedge en sal definitief weer soontoe gaan. Die uitsig vanaf die woonstel en stoep is onbeskryflik mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqueline C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline C
Gesin met tieners

'n Stukkie paradys omring met die mooiste uitsig.

Ons het ons verblyf by Watersedge 3 baie geniet, dit was net te kort. Die eenheid is baie netjies en het alles ingehad wat nodig is. Die eenheid is geleë in 'n absolute paradys, 'n mens wil net die heeldag buite sit en die uitsig bewonder. Die feit dat die kompleks 'n pragtige swembad het was 'n bonus. Sal definitief weer Watersedge 3 bespreek, maar vir 'n baie langer tydperk volgende keer. Die prys vir die eenheid is 'n bietjie duur, maar die verblyf was elke sent werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Baie dankie Jacqui,
Ek is bly julle het die verblyf geniet, dit is lekker om sulke terugvoer te kry.
Groete
Carine

Watersedge 3
Anonieme gas - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene V
Enkelreisiger

Asemrowende uitsig.

Baie mooi en oulike plek. Netjies skoon met aankoms en eienaar volg op om te verseker jy is gelukkig met alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Oliver J - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Oliver J
Saam met vriende

Stunning.

Very pleasant stay with a stunning view.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cliff S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff S

Absoluut fantasties!

Die mees fantastiese uitsig wat nie in geld gemeet kan word nie. Ons sal definitief weer daar oorbly. Plek was netjies en skoon toe ons daar aangekom het. Alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Essie E - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Essie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging met pragtige uitsig, ongelukkig wys die eenheid erge "wear and tear" en is higiëne en netheid van swak standaard.

Die eenheid is baie goed gelee met fantastiese Tafelberg en see uitsig. Die eenheid toon egter ernstige verwaarlosing en die higiëne en netheid kort ernstige aandag. Ons het dit met die eienaar bespreek en haar antwoord was dat indien ons nie tevrede is nie moet ons maar ander blyplek soek. Dit was reeds laatmiddag so dit sou moeilik wees vir ons om iets anders op kort kennisgewing te kry, sy kon ook sien dat ons moeg was aangesien ons ver gery het. Die eenheid se kostes is nie goedkoop nie en ons is bereid om te betaal maar soek dan waarde vir geld en higiëne en netheid is nie onderhandelbaar nie maar 'n gegewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Watersedge 3 se terugvoer

Goeie more Essie
Baie dankie vir die terugvoering, ons is baie trots op ons eenheid en sal aandag gee aan u klag.
Vriendelike Groete
Carine

Watersedge 3
Myles P - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Myles P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable with an outstanding location.

Just needed instructions on how to use the gas oven!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willem W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ligging vir 'n totale see-ervaring.

Nog nooit het ek so 'n totale see-ervaring gehad nie, met geen mensgemaakte klanke nie, in totale veiligheid met wonderlike geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thomas V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas V
Gesin met klein kinders

Baie rustig langs die see met Tafelberg uitsig.

Perfekte ligging met uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg. Baie lekker gebly en ontspan in Melkbosstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette P

Fantastiese uitsig en ligging. Skoon, eenvoudig en gemaklik.

Ek het saam met my familie vir 3 nagte in Watersedge gebly. Ons het baie lekker gekuier en die ligging kon nie meer perfek gewees het nie. Ek sou aanbeveel dat daar 'n boekie is wat verduidelik hoe afstandbeheer, sleutels, ens. werk. Die woonstel is nie luuks nie, maar ruim. Die kamers is netjies, die dekor gepas en die braaiplek prakties. Ideaal vir 'n lekker wegbreek by die see. Ons het heerlik gekuier en sal dit sterk aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 775
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 775
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 775
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eerstelaan 45, Watersedge Woonstel 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65cf2aad0ca72dd33bda701a917d5b324dbe3f7781dfab66a5055b8e24c7eb71bb34634f97cbfc5e597a8ac6d1712a4de7d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 775 per nag (plek vir 4) 77 5 1 5 45 First Avenue Watersedge Apartment 3 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.731801435256 18.435552724854
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem