Watersedge 3
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerstelaan 45, Watersedge Woonstel 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 775 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Melkbosstrand is 'n kusdorpie op die Weskus van Suid-Afrika, noord van Big Bay en Bloubergstrand, 25 km vanaf Kaapstad, die Waterfront en 30 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dit is 'n gemaklike selfsorgwoonstel wat ten volle toegerus is. Daar is 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers, elk met ’n stort. Die hoofslaapkamer het ’n oopplan-badkamer. Die kombuis is toegerus met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eenheid het ook WiFi en 'n slim-TV met DStv en Netflix.
Geleë op die grondverdieping, reg op die strand met ongelooflike uitsigte op Tafelberg, Robbeneiland en natuurreservaat. Gaste het direkte toegang tot die strand vanaf die woonstel.
Vanaf jou bed in die hoofslaapkamer kan jy sien hoe die branders teen die rotse breek. Alle linne word voorsien en 'n skoonmaakdiens kan tydens jou verblyf gereël word teen ekstra koste. Let daarop dat geen diere toegelaat word nie.
Die woonstel het ook WiFi.
Slaapplek
’n Bespreking by Watersedge 3 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Christa Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 116
Jaar gelys 11
Ligging
- Eerstelaan 45, Watersedge Woonstel 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Watersedge 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melkbosstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Eerstelaan 45, Watersedge Woonstel 3, Melkbosstrand, 7441, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom