12 gaste
6 slaapkamers
8 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Tobago Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marina Martinique 1297 is in 'n gesogte sekuriteitskompleks in in Jeffreysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie.
Dié huis beskik oor 6 slaapkamers en het slaapplek vir 12 gaste. Daar is 2 koninggrootte-beddens, 2 dubbelbeddens, 4 enkelbeddens en 4 en suite-badkamers met baddens, storte, toilette en wasbakke. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in. Die groot etenstafel het sitplek vir 12 en kan ook vir konferensies gebruik word. Die sitkamer het 'n TV met DStv en DVD-speler.
Daar is binne- en buitebraaigeriewe. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.
Die sitkamer het skuifdeure wat lei na die dek met ononderbroke uitsigte. Jy kan ook van die dek af visvang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 15
Resensies 184
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Tobago Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
- Gaste dink Marina Martinique 1297 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Tobago Crescent, Marina Martinique, Jeffreys Bay, 6332, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang