Watersideliving - Marina Martinique 1297

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Marina Martinique 1297 is in 'n gesogte sekuriteitskompleks in in Jeffreysbaai geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie.

Dié huis beskik oor 6 slaapkamers en het slaapplek vir 12 gaste. Daar is 2 koninggrootte-beddens, 2 dubbelbeddens, 4 enkelbeddens en 4 en suite-badkamers met baddens, storte, toilette en wasbakke. Linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is volledig toegerus en sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in. Die groot etenstafel het sitplek vir 12 en kan ook vir konferensies gebruik word. Die sitkamer is elegant en het 'n TV met DStv en DVD-speler.

Daar is binne- en buitebraaigeriewe. 'n Daaglikse skoonmaakdiens kan teen ekstra koste gereël word.

Die sitkamer het skuifdeure wat lei na die dek met ononderbroke uitsigte. Jy kan ook van die dek af visvang.

Slaapplek

'n Bespreking by Watersideliving - Marina Martinique 1297 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Watersideliving - Marina Martinique 1297 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 295 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za