Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Martinique 1297

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 127

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Marina Martinique 1297
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Mariza D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza D
Saam met vriende

Ideale plek vir 'n groot groep van 12.

Ideale plek vir 'n groot groep van 12. Skoon, netjies en daar is baie spasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Skoon, netjies en agter mekaar.

Ja, ons het vreeslik lekker gebly, geen klagtes nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Navie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Navie M
Saam met vriende

Excellent accommodation for a group.

Facilities in the house and location was excellent. Complimentary tea/coffee would however be appreciated by guests. The option to have daily cleaning services is also recommended. Checked in after 4pm on a Saturday and weren't able to get the WiFi working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Marina Martinique 1297 se terugvoer

As it is self catering accommodation guests know that they have to provide their own groceries.
The cleaning service is an option, guests should include that in their Registration document.
Notes for activation of Wi-Fi are clearly available next to the TV. We were not contacted to assist though we were available.


Marina Martinique 1297
Estelle M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle M
Gesin met tieners

Dit was awesome!

Ons het 'n groot familie Kersvakansie gehad - 12 grootmense en ons het so lekker gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gizela N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizela N

Luukse verblyf, visvang vanaf die voorstoep, ideaal vir samesyn met jou gesin.

Ruim woning met slaapplek vir 10, 4 badkamers, heerlike kuier voor die kaggel, braaiplek. Ma kan heerlik ontspan terwyl die skottelgoedmasjien en wasmasjien werk. Goeie sekuriteit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Justin M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justin M
Gesin met klein kinders

Great location.

Beautiful property in a beautiful area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chelinn M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelinn M
Saam met vriende

Comfort.

House is well equipped.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rensia V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rensia V
Saam met vriende

Nice and neat.

An upgrade on the bedding would be a plus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizal V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizal V
Saam met vriende

Absoluut wonderlik!

Ons was saam vriende vir die naweek en die besoek en verblyf in die huis was die beste! Die gas by die indoor braai het ongelukkig uit geloop maar, vroeg die volgende oggend is die cylinder vervang. Die geriewe in die huis was absoluut luuks. Baie dankie ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gaylene B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylene B
Saam met vriende

A beautiful, tranquil place. Gorgeous decor and fantastic location.

This is a place I would definitely recommend to stay, the house is large with enough space for extending families on holiday. The house was very clean and good appliances.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Ongelooflike familienaweek vir 10 gaste in Marina Martinique in die mooiste huis ooit!

Ons het Marina Martinique 1297 bespreek vir die naweek om my ma se 60ste verjaarsdag te vier in absolute styl! Ons was 'n totaal van 10 volwassene familielede wat daar oorgebly het vir die naweek. Die huis is op die kanaal geleë en is asemrowend luuks en pragtig, ongelooflik netjies, skoon en veilig. Alles wat mens kan nodig kry, is in die huis. Ons het elke oomblik van die naweek geniet en wens ons kon langer bly! Daar is 4 slaapkamers op die grondvloer met en suite-badkamers en twee slaapkamers op die eerste verdieping, maar geen badkamer. Ek sal dalk net noem dat die twee slaapkamers op die boonste verdieping meer geskik is vir kinders as volwassenes weens die feit dat daar geen badkamer op die boonste verdieping is nie. Daar is ook nie 'n aparte badkamer op die grondvloer waar die gaste van die boonste verdieping kan bad/stort nie. Verder is die huis lekker baie naby winkels geleë en die Marina Wharf Restaurant is ook 'n moet om te besoek! Ons het lekker gebraai, gerus en die natuurskoon ingeneem. Ek sal dit definitief aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lindy H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindy H

Pragtig en netjies!

Ons het so lekker gebly! Pragtige en netjiese huis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariette S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette S
Saam met vriende

Pragtige, perfek geleë huis.

Ons het al baie in Marina Martinique gebly tydens vakansie, maar hierdie was beslis die beste huis nog ooit. Baie goed toegerus en met groot vertrekke en die en suite-badkamers is 'n groot plus. Fantasties geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frans L - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frans L

Ruim netjiese huis, stylvol gemeubileerd met goeie beddegoed en handdoeke.

Kombuis is goed toegerus. Aparte sitkamer en TV-kamer. Vol DStv-pakket. 4 kamers met eie badkamer. Op die water. Binne gasbraai. Buitebraai. Dubbelmotorhuis. Alles skoon en baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anchen M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anchen M

Lekker ruim vir groot groep.

Alhoewel die huis baie ruim is, was die beddens nie die gemaklikste nie, vir die prys het ons so bietjie meer verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Greta C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greta C
Saam met vriende

Heerlik!

Netjies, veilig, smaakvol,ontspannend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 915
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R4 915
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R4 915
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobago-singel, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9YYq2HALWKOIst3xMJ8h8ekH2RxDku0ERj23OTBZymayPXGbE5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 915 per nag (plek vir 12) 16 5 1 5 Tobago Crescent Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.079309168483 24.913320243359
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem