Waterway View On Thesen Islands
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fair-mile Rylaan, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 350 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Waterway View On Thesen Islands is 'n selfsorghuis in die rustige Thesen Islands, 'n residensiële landgoed in Knysna. Die Thesen Islands-landgoed bied 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer, asook allerlei winkels en restaurante.
Die huis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 dubbelkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.
Die slaapkamers is op die boonste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n plafonwaaier en 'n oop en suite-stort. Die kamer lei via skuifdeure na 'n klein balkon met 'n pragtige uitsig. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof met oond, en 'n mikrogolf. Daar is 'n platskerm-TV in die sitarea en dié vertrek lei na 'n balkon met buitemeubels en ingeboude braaigeriewe.
Die huis is reg langs die waterkanaal en daar is 'n jetty op die perseel.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 59
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Fair-mile Rylaan, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Theseneiland Knysna Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fair-mile Rylaan, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom