Pick your preferred language

English

Afrikaans

Ons ervaar tegniese probleme wat ons telefoonlyne affekteer. Stuur asb. vir ons 'n e-pos na besprekings@lekkeslaap.co.za
Selfsorg in Waverley

Waverley Kottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ilze H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Heerlike kothuis. Ons is verlief op die kothuis! Dit voel glad nie of jy in die stad is nie. Die stoep was heerlik vir kuier en etes. Die seuns was mal oor die pooltafel en swembad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Swembad, snoeker en darts was baie lekker. Baie lekker gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stafford M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Relaxing venue. Wow, what a place! Very homely and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larry A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Enjoyable. It was nice, peaceful and enjoyable. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grethe
Waverley Kottage
Dit was lekker om julle hier te hê!

Maryke B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Fantasies. Ons het lekker oorgebly, sal definitief weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grethe
Waverley Kottage
Baie dankie! Ons is baie bly om te hoor en om julle hier te hê, julle is altyd welkom!

Marlene K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gevoel of ek by my eie huis is. Met ons aankoms was die sjerrie op die huis, net wat ons nodig gehad het vir Vrystaatse koue. Ons het baie lekker geslaap onder 'n snoesige donsduvet en die aangename atmosfeer van die kottage sal ons definitief weer wil beleef. Daar was ook 'n verrassing in die yskas van 'n verskeidenheid drinkgoedjies. Waverley Kottage was 'n aangename oorslaapervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grethe
Waverley Kottage
Baie dankie vir julle terugvoer, Marlene! Julle is altyd welkom!

Andries M
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Netjies, alles wat ons nodig gehad het. Ons as gesin het die oornag baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grethe
Waverley Kottage
Goed om te hoor, Andries! Dit was lekker om julle hier te hê, kom kuier weer!

Phinda X
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2025

Absolutely great. Our stay was very pleasant; we loved everything about the accommodation. It felt like home and it is so spacious. They have done so much to make sure guests are warm in the cold Bloem winter, from bed warmers, a heater and heated floors. My kids were so happy about the pool table and the drinks menu was also most welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Grethe
Waverley Kottage
Thank you, Phinda! It was lovely hosting you! See you soon!

Anonieme gas
Kort verblyf Besigheidsreis
4.2
Aug 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Grethe Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 6)
Bespreek

56 Waverley Weg, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcbf787860f1298f5b889e1be4bfc9f4a973cfd502969a1fc032706369920ff91bbc7b14f1043b030a99faeb4f0880a4c7fed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 6 mense 11 5 1 5 56 Waverley Weg Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.0965672 26.221602

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang