Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Table View

Atlantic Oasis Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 176 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Mandy D
Kort verblyf
5.0
Jan 2026

Excellent. Everything was perfect. Unfortunately, the other group of guests surrounded the swimming pool the whole of our stay, so others can't use it. But other than that, absolutely perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine K
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Pleasant and relaxing stay. Lovely stay at Atlantic Oasis Guest House. Clean, comfortable rooms, friendly staff, and a peaceful location near the ocean. Great value for money. The breakfast was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celest P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Kan nie vir betel gevra het nie. Pragtige, gemaklike verblyf. Alles wat nodig is vir 'n gerieflike verblyf. Ontbyt was Kerrigan voorberei, kamers pynlik netjies en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorika P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Vriendelike diens - sal weer daar bly. Lekker gebly! Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Guest House
Atlantic Oasis Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word hoogs waardeer. Hoop om u binnekort weer te sien, Groete, Marlene, Gastehuis bestuurder.

Rina G
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2025

Soos eie huis. Baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik. Vriendelike diens. Aanbeveelbaar - definitief!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Guest House
Atlantic Oasis Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer, Rina. Waardeer. Hoop om jou gou weer te sien. Groete, Marlene Gastehuis Bestuurder

Ina S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Okt 2025

Rustige verblyf in kalm omgewing met vriendelike personeel wat dit beter maak. Was heerlik en die ontbyt nog beter, en al die personeel baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Guest House
Atlantic Oasis Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word hoogs waardeer. Hoop om u weer binnekort te sien by Atlantic Oasis Gastehuis. Marlene Gastehuis Bestuurder

Marlize K
1 nag Besigheidsreis
4.8
Sep 2025

Perfek. Was baie gelukkig met die gastehuis. Perfek vir 'n vinnige sakereis of selfs vir 'n lekker wegbreek. Perfect for a business trip stay over or a short break.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jason T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Sarcasm. The lady was very sarcastic, which was not appreciated by my wife. Literally everything we said or asked was followed with sarcasm. Otherwise, the place was clean and the other staff were great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Goeie ligging binne loopafstand van strand en restaurante. Baie goeie ligging. Stil woonbuurt, maar loopafstand vanaf die strand en restaurante. Die kamer was ruim en silwerskoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Guest House
Atlantic Oasis Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word hoogs waardeer. Hoop om u binnekort weer te sien. Groete Marlene Gastehuis Bestuurder

Anicka B
Lang verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2025

Rustigheid. Dit was 'n baie rustige blyplek, geen geraas, kos was heerlik en 'n verskeidenheid, die staff was altyd bereid om te help, of dit met skoonmaak van kamers of tydens ontbyt was, en wasgoeddienste was bekostigbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Guest House Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 193

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

18 Visagie Street, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 19 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlNGU5NjRlLTE1YjEtNDA4NS04YjFjLThkOWQ5ZDQ4ZjQwZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 176 5 1 5 18 Visagie Street Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.826522705825 18.483445644379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang