Atlantic Oasis Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Dubbelkamers - Koningingrootte-bed
B&B
Dubbelkamers - Koninggrootte-bed
B&B
Belasting en Ekstras
Kinders tussen 0 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ons onderneming is ongelukkig nie troeteldiervriendelik nie.

Let wel, parkeerplek op die perseel is beperk.

Laat inklok - R150 (indien dit nie vooraf gereël is nie). Vervoer na/van lughawe af - R400 (2 tot 4 persone) en R800 (5 tot 7 persone).
Ekstra ontbyt - R50 per persoon.
Kansellasiebeleid: Pasgemaak
In geval van kansellasies binne 14 dae voor inklokdatum is 50% van volledige gekwoteerde bedrag betaalbaar.
In geval van kansellasies binne 7 dae voor inklokdatum is 75% van volledige gekwoteerde bedrag betaalbaar.
In geval van kansellasies, of as die gas nie opdaag nie, of vertrek binne 7 dae vanaf inklokdatum is 100% van die gekwoteerde koste betaalbaar.
Terugbetalings en kwytskelding van kansellasiebeleid geskied volgens die diskressie van die bestuur en hang af van die moontlikheid om ander huurders te vind.

Gaste wat na Atlantic Oasis Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 030 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za