- Slaapplek vir 31 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- Off Winterhoek Wes Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Welbedacht Game and Nature Reserve is 'n idilliese plattelandse toevlugsoord in die Tulbagh-vallei, net meer as 'n uur se ry van Kaapstad af. Geniet 'n rits aktiwiteite, soos wildkyk, stap in die reservaat, fietsry, voetslaan, voëlkyk, plante bestudeer en swem in die dam.
Verblyf is beskikbaar in selfsorgkothuise tussen die dennebome en fynbos, omring deur vreedsame natuurskoon. Hierdie kothuise is ver genoeg van mekaar af om privaatheid te bied en beskik oor skadustoepe, bergwater-plonspoele, kaggels en braaiplekke. Linne, handdoeke en vuurmaakhout word voorsien.
Aktiwiteite in die area sluit begeleide perdritte deur die boorde en wingerde, en wyn- en olyfproe in. Gaste kan ook die historiese dorpie Tulbagh met sy pragtige argitektuur, restaurante en wingerde verken.
Welbedacht Game and Nature Reserve bied 'n ongelooflike uitsig oor die vallei, word deur majestueuse berge omring en beloof 'n onvergeetlike wegbreek-ervaring.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Brunhilde Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 117
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Off Winterhoek Wes Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
- Gaste dink Welbedacht Game and Nature Reserve het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off Winterhoek Wes Road, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 31 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang