Welcome Glen Mountain Gem
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenhurst-weg 21, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Welcome Glen Mountain Gem bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Welcome Glen, 'n klein dorp wat tussen die berge van die Suidelike Skiereiland skuil. Die area is rustig en gaste kan voëlgesang en die geluid van die wind deur die blare geniet. Die verblys is sowat 2 minute se ry vanaf die naaste strand, 10 minute vanaf die bekende Boulder Beach en 10 minute vanaf Kalkbaai.
Mountain Gem het volle gebruik van die boonste verdieping wat geskik is vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die balkon strek reg rondom die huis en het 'n privaat, ingeboude braai met blindings om die weer uit te hou. Die woonstel het 'n gemeenskaplike area met 'n swembad. Gaste is welkom om hierdie area te gebruik.
Die eiendom het 'n swembad wat in die gedeelde area op die grondverdieping is, waar die eienaars woon. Hulle is 'n gesin wat daarvan hou om buite te wees en te kuier, en gaste is meer as welkom om by hulle aan te sluit. Die gemeenskaplike area se swembad is nie aan gaste in The Boho Cave beskikbaar is nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Patio
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Glenhurst-weg 21, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Welcome Glen Glencairn Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Glenhurst-weg 21, Welcome Glen, Simonstad, 7975, Wes-Kaap