Welgelegen Boutique Guest House
- Slaapplek vir 26 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 6 Stephen Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Welgelegen Boutique Guest House is in 'n stil area van Oranjezicht in 2 Victoriaanse huise. Dis naby die besige Kloofstraat met van Kaapstad se beste restaurante, kroeë en winkels.
Dié gastehuis het verskeie kamers, insluitend die Superieure, Deluxe en Mini-deluxe kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, 'n haardroër, telefoon, koffie- en teemaakgeriewe, elektroniese kluis en 'n yskassie.
Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.
Tafelberg se kabelkarretjie, Kampsbaai en die V&A Waterfront is minder as 10 minute se ry van die gastehuis af. Die perseel spog ook met 'n uitsig op Tafelberg en Leeukop.
Ligging
- 6 Stephen Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Stephen Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 26 gaste
- Geen kinders onder 2
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang