Tuine Akkommodasie by Welgelegen Boutique Guest House | LekkeSlaap
+28
+28

Welgelegen Boutique Guest House

B&B
  • Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stephenstraat 6, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Welgelegen Boutique Guest House is in 'n stil area van Oranjezicht in 2 Victoriaanse huise. Dis naby die besige Kloofstraat met van Kaapstad se beste restaurante, kroeë en winkels.

Dié gastehuis het verskeie kamers, insluitend die Superieure, Deluxe en Mini-deluxe kamers. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met DStv, 'n haardroër, telefoon, koffie- en teemaakgeriewe, elektroniese kluis en 'n yskassie.

Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Tafelberg se kabelkarretjie, Kampsbaai en die V&A Waterfront is minder as 10 minute se ry van die gastehuis af. Die perseel spog ook met 'n uitsig op Tafelberg en Leeukop.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Stephenstraat 6, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stephenstraat 6, Tuine, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03Q8rRPwMbPz7O8Xh3h4cqdIkA1sBulpG39RVYXDagI32AYijN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 050  per nag (plek vir 2) 6 Stephen Street Gardens 8001 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -33.934992 18.408396
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za