+62
B&B in Oudtshoorn

Welgeluk Feather Palace

  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Portion 11 of Welgevonden Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Welgeluk Feather Palace bied B&B-verblyf sowat 6 km vanaf Oudtshoorn. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die verskillende besienswaardighede en geriewe in die area kan verken.

Die lieflike sandsteengastehuis bied verblyf in unieke kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis vir waardevolle items, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en ander luukshede.

Ontbyt word in die eetarea bedien en gaste kan in die knus gastesitkamer met 'n kaggel ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die stoep bied 'n uitsig oor die pragtige sonsondergang en op die berge en daar is 'n swembad vir warm somersdae. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Welgeluk Feather Palace is naby 'n paar volstruisplase, minder as 10 km vanaf die middestad en sowat 35 km van die Kangogrotte af.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Gerriline F
5.0
If I ever find myself in the Klein Karoo, Welgeluk will always be my go-to stay. This was my second stay at Welgeluk, and once again St...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2026
Susan M
Saam met lewensmaat
5.0
Interessant, mooi en rustig. Die huis (nasionale gedenkwaardigheid) is die mooiste voorbeeld van 'n verepaleis in Oudtshoorn. 'n Grand dame gevul met ...
Sien meer
Mrt 2026
Angus P
5.0
Fantastic accommodation, lovely hosts, and perfectly located close to town. My daughter and I stayed the night before the Attakwas Extr...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Dakota W
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Beautiful house, loved our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025
Robin T
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. I highly recommend this establishment. It is absolutely breathtaking in its magnificence and speaks of a bygone era of the l...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Stan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 48

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Portion 11 of Welgevonden Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Welgeluk Feather Palace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 11 of Welgevonden Farm, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Geen kinders onder 14
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf931c4f1fc1ed9732c66836b8e801d096051db61c3c9c64fcb538b7f4a93cf7763785305619f78e202d27d5e605396642939?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 Portion 11 of Welgevonden Farm Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.639052467361 22.174133111006
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang