Oudtshoorn Akkommodasie by Welgeluk Feather Palace | LekkeSlaap
+76
+76

Welgeluk Feather Palace

B&B
  • Vanaf R1 900 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 11 van die Plaas Welgevonden, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14

Beskrywing

Welgeluk Feather Palace bied B&B-verblyf sowat 6 km vanaf Oudtshoorn. Die gastehuis is die ideale basis vanwaar gaste die verskillende besienswaardighede en geriewe in die area kan verken.

Verblyf by Welgeluk Feather Palace word in 5 slaapkamers wat elkeen uniek versier is, aangebied. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe en ander luukshede.

Ontbyt word in die eetarea bedien. Die gastehuis het gratis WiFi, 'n knus gastesitkamer met 'n kaggel, 'n swembad en veilige parkeerplek.

Welgeluk Feather Palace is naby 'n paar volstruisplase, minder as 10 km vanaf die middestad en sowat 37,5 km van die Kangogrotte af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Erfdeel 11 van die Plaas Welgevonden, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 11 van die Plaas Welgevonden, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b3c9464945d9b72dc45a8cff6c44763024eb51f999953d0ff35228e89ef8ad3a9e7bbb1d78c2ef74bf43b21e2065c56e732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 900  per nag (vir 2 persone) Portion 11 of Welgevonden Farm Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.639052467361 22.174133111006
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za