Pick your preferred language

English

Afrikaans

B&B in Calitzdorp

Welgevonden Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 114 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Louise G
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Gerieflike, troeteldiervriendelike verblyf. Die verblyf by Welgevonden was baie gerieflik. Ek het dit baie waardeer dat my katte geakkommodeer is. Ek het net een aand geslaap en ek sien uit om iewers in die toekoms 'n bietjie langer te bly om die omgewing te verken. Baie dankie, vir jou gasvryheid. Daardie suurlemoenstroop was 'n lafenis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morag W
1 nag
5.0
Nov 2025

Very good. Warm welcome. Lovely room. Good kitchen facilities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berne W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Sal graag weer hier wil oorbly en selfs vir 'n langer tydperk. Stilte, gerieflik, baie vriendelik & awesome ontbyt. Elke sent dubbel en dwars werd. Beddens en beddegoed uitmuntend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Aangenaam! Wonderlik! Lekker plaasgevoel en rustige atmosfeer. Net die beste. Ons sal weer daar oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

A very relaxing stay on a lovely property. We had a lovely, peaceful stay at Welgevonden. The room was lovely and the bed was really comfortable. A lovely place to stay and recharge. Briette is a perfect host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Very pleasant. Comfortable, well-appointed, convivial, repeatable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwynne J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

The stay was good. The stay was good. We would stay there again if we have work in Calitzdorp.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Wonderlik en stil. Dis 'n pragtige ou plek. Ons het lekker gebly en die ontbyt was uit die boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dricia D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlike kuier. Dankie vir die heerlike verblyf. Die aandag aan detail is opvallend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judith V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Good stay, lovely bedding, heater kept room warm and cozy. Good. Quiet, pleasant area. Lovely natural surroundings. Trees, plants, birds, fresh air. Pleasant host. Shower got cold very quickly, though. Wholesome breakfast!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Briette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

St Helena Road, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1843d0e85bf8a1aaaa577ba7e47540bd2227d3e13789d5f8911c2093d8f67e0aebefad7dede785b2d41e4c716586c5995775?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 114 5 1 5 St Helena Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.532472 21.683122
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang