Calitzdorp Akkommodasie by Welgevonden Guest House | LekkeSlaap
+7

Welgevonden Guest House

B&B

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 23 resensies vir Welgevonden Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jeanne  - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en rustige verblyf.

Goeie verblyf, bekostigbaar en ligging is uitstekend.

Wynand L - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig!

Dit was nou lekker. Warm geslaap, vriendelike diens. Die bankies en sitplekke in die tuin is perfek om daai skemerkelkie, of glas port te drink terwyl die son sak. Vriendelike mense! Sal vir seker weer hier inloer! Let wel dat hulle slegs kontant aanvaar vir betaling van die uitstaande bedrag, maar in Calitzdorp is daar genoeg OTM'e so dis nie 'n probleem nie.

Roelf B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Roelf B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die tydjie was onvergeetlik. Die diens onverbeterlik. Ek het die verblyf baie geniet.

Die diens was baie goed. Ons kon die stilte en omgewing geniet. Kamers was goed ingerig.

Rachel J - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely oasis on a very hot day.

Delightful and relaxed B&B. Planning a another visit with friends.

Werner M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly en die ontbyt geniet.

Baie dankie aan Briette vir die vriendelike ontvangs, die aangename atmosfeer en veral die baie lekker ontbyt.

Moira P - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Moira P
Gesin met klein kinders

Moeder natuur lieflik.

4 sterretjies all the way!

Adrian R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adrian R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant stay excellent breakfast.

Only small problem was the soft bed.

Welgevonden Guest House's terugvoer

Thank you for your feedback. We appreciate it.

Welgevonden Guest House
Hugh G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hugh G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, comfortable and good value.

The only comment besides what is mentioned above is - I found the mattress too soft.

Emil S - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil S
Saam met vriende

Wonderlike verblyf in 'n landelike ligging.

Ons het Welgevonden as 'n basis gebruik om die KKNK te besoek. Dit was 'n wonderlike keuse. Die verblyf en gasvryheid van Briette (die gasvrou) was wonderlik! Die ontbyt wat ons ontvang het was die beste wat ek nog ooit in 'n gastehuis geniet het! Onvoorwaardelike aanbeveling!

Welgevonden Guest House's terugvoer

Baie dankie Louise vir julle vriendelike woorde. Dankie dat julle die opgewondenheid van voorbereidings vir ons seun se troue saam met ons beleef en gedeel het. Ons ontvang julle graag weer hier.

Welgevonden Guest House
Rose Marie Beck L - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose Marie Beck L
Gesin met tieners

Very thoughtful, friendly and welcoming.

We were at Welgevonden Guest House for three nights, on recommendation by friends. It was simply wonderful! Briette's famous breakfast turned out to be even better than that. Every day a new, carefully and lovingly chosen detail, a steamed fruit with the muesli, a new combination of egg, tomato and spinach roll or smoked ostrich carpaccio. Our hosts also gave very good recommendations of what to see and where to go, not too much, not too little. We had a fantastic trip over the Swartbergpass and through Meiringspoort, through Seweweekpoort, Kruisrivier and in the whole area. We will come back!

Welgevonden Guest House's terugvoer

Thanks Rose. It was an absolute pleasure to have you here. I am quite impressed to see how you could read Afrikaans although your home language is German! We wish you all the best for your time in Stellenbosch. Regards. Briëtte

Welgevonden Guest House
Van Slooten V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van Slooten V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fijne, rustige locatie omgeven door een mooie tuin.

Heerlijk adres voor een paar nachtjes. WiFi is zwak en alleen vlakbij of in de ontbijtkamer. Verder alles echt super. Er is koffie, thee, 'n koelkast en magnetron voor gezamenlijk gebruik.

Anthony C - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Net wat ons nodig gehad het!

Sien die sterre.

Freddie M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie M
Gesin met klein kinders

Gerieflik en aangenaam verras, lekker plekkie om te bly vir dag of twee.

Ons was vyf mense as gesin en lekker verras oor die oase in die dorre Calitzdorp. Ons was vir twee dae in die omgewing en dit uiters geniet. Die ontbyt was wonderlik en die besoek aan nabygeleë wynplase uiters lekker.

Attie P - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Attie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable stay.

Welgevonden is very well situated. Lovely country setting. Comfortable rooms. Excellent breakfasts. Mrs.Barry is a wonderful hostess with indepth knowledge of local and surrounding area and places of interest. Will definitely stay at Welgevonden again. Most enjoyable.

Welgevonden Guest House's terugvoer

We wiill be delighted to have you back. There are many more undiscovered corners in our surroundings - ready to be explored!

Welgevonden Guest House
Grace M - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grace M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis 'n plek om weer te besoek.

Baie aangenaam met vriendelike diens, spesiale moeite en heerlike ontbyt.

Danica V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica V
Saam met vriende

Vriendelik, hulpvaardige personeel, smullekker kos!

Dit was regtig 'n voorreg om in so 'n oulike plekkie te kon oorbly. Kamers is skoon, netjies en het genoeg spasie - ook lekker warm komberse vir die Karoo-koue! Die eienaar het werklik moeite gedoen met die verblyf en die ontbyt was uit die boonste rakke. Ons sal beslis terugkeer en het reeds vriende na Welgevonden Gastehuis aanbeveel.

Daniela C - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela C
Enkelreisiger

Ek sal beslis weer teruggaan en enigiemand aanraai om daar te vertoef.

Ek was verras oor die pragtige, oudtydse kamer en die ligging. Dit was so lekker om op die breë stoep te sit en al wat jy hoor is die voëltjies. Briëtte en haar personeel is ook besonders gasvry en behulpsaam.

Corlia B - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia B
Enkelreisiger

Rustig en stil!

Dit was 'n groot lekkerte om hier oor te bly! Pragtig en rustig! Sal beslis weer teruggaan!

Lientjie J - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie J

Baie mooi en rustig. Sal definitief dit aanbeveel en wil self graag teruggaan soontoe.

Dit was die heerlikste ervaring by Welgevonden - 'n ware lushof. Mooiste tuine om in te ontspan, uiters vriendelike diens en heerlike ontbyt.

Charl V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charl V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Huis weg van jou huis!

Ons het een nag by die gastehuis oornag en dit was 'n baie lekker ervaring gewees. Jy kry definitief waarde vir jou geld. Die gasvrou was baie behulpsaam en aangenaam. Die geriewe was fantasties en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ontbyt was baie aangenaam. Calitzdorp is bietjie uit die pad uit, maar as ons weer daar is, sal ek nie huiwer om daar te bespreek nie.

Celia C - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Celia C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very peaceful setting, lovely garden and home.

We had a great stay for 2 nights. The breakfast was excellent, and the service all round very good. They should put showers in all rooms, and more fridge/freezer space is needed in kitchen.

Michael J - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michael J
Saam met eggenoot / lewensmaat

A place that we will surely visit again.

A lovely place to break a journey, quiet, beautiful garden and attentive hostess.

Tina K - Apr 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tina K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik

Badkamer het plek gehad vir tandeborsel e.a. sakkies, fyn dekor, pragtige omgewing en verblyf en heerlike ontbyt. Hoogs aan te beveel.

Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Vanaf R780
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Helena-weg, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2M2Y3YTQyLWY5OWItNDIyYi04NThhLTljOWRlY2Y1MGQ2MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R780  per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 St Helena Road Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.532472 21.683122
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za