2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00 - 57 Essenhout Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Weltevrede is 'n rustige selfsorghuis in Hartenbos Heuwels, net 2 km vanaf ATKV Sentraal. Die eiendom is ideaal vir gaste wat 'n stil toevlugsoord soek terwyl hulle naby die strand, winkels en plaaslike besienswaardighede bly.
Die oopplan-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Badhanddoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die klein eetarea sluit 'n tafel met sitplek vir 2 in. Bykomende geriewe sluit in gratis WiFi, 'n slim-TV met Netflix en OpenView.
Daar is 'n buite-eetkamertafel en 'n braai. Veilige parkering is beskikbaar, insluitend 'n motorhuis en privaat ingang. 'n Kruidenierswinkel is naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
James Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- 57 Essenhout Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
- Gaste dink Weltevrede het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
57 Essenhout Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 12:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang