- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Weltevrede Farm, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Weltevrede @ Bon Cap is 'n gasteplaas in die Robertson Wynvallei. Die plaas spog met 'n verskeidenheid eenhede om aan al die gaste se behoeftes te voldoen.
Daar is 5 selfsorgkothuise en 7 en suite-eenhede op die gasteplaas:
Die selfsorgeenhede is Cinsaut, Sauvignon Blanc, Touriga, Vin Doux, sowel as Pinotage. Hierdie eenhede se kapasiteit wissel tussen 2 en 8 gaste elk. Die badkamergeriewe is toegerus met storte of baddens. Hierdie eenhede het toegeruste kombuise vir die voorbereiding van maaltye, sowel as toegang tot braaiplekke.
Die 7 en suite-eenhede, Dam Kamer 1 tot 4, Cabernet, Syrah en Chardonnay, bied elk slaapplek vir 2 gaste; óf op 'n koningingrootte bed óf enkelbeddens. Die badkamers is almal toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die en suite-eenhede het nie selfsorgkombuisgeriewe nie en geen toegang tot braaigeriewe nie.
Om gaste gedurende warm en droë Karoo-somers te akkommodeer, is daar 'n klein swembad by die lapa boma waar gaste kan afkoel. Lapa kan vooraf bespreek word vir groepbesprekings - versoek asseblief besonderhede.
Die gastehuisies op die eiendom is gebou op die rand van een van die damme op die plaas. Die gas het toegang om die Breederivier en die plaasdam te verken, wat gewild is vir visvang en voëlkyk.
Let asseblief daarop: ons het 'n sekuriteitshek wat sluit, so kommunikeer asseblief as u na kantoorure inklok (geen inklokdienste na 20:00 nie).
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Carine Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 59
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Weltevrede Farm, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Weltevrede @ Bon Cap het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Weltevrede Farm, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 36 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang