Breederiviervallei Akkommodasie by Weltevrede @ Bon Cap | LekkeSlaap
+42
+42

Weltevrede @ Bon Cap

  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede Farm, , Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Rudolph en Tina het die eerste gasteplaas in Robertson se wynvallei oopgemaak. Weltevrede Guest Farm @ Bon Cap se deure het in 1991 oopgemaak en die gasteplaas spog deesdae met 5 selfsorgkothuise, 3 en suite-kamers, 'n konferensie- en troulokaal en 'n plattelandse bistro en koffiewinkel.

Ons het 'n swembad en lapa met 'n boma vir die warm, droë somers in die Karoo, en avonturiers kan hulself gate uit geniet in die Breederivier wat om die randjie van ons plaas krul. Die kothuise staan aan die oewer van een van die plaasdamme. Besoekers maak gereeld lyn nat in die dam en die rivier en daar is altyd iets om te sien vir voëlliefhebbers.

Stadsjapies klop by Weltevrede aan vir rus en vrede. Die kothuise het selfsorgfasiliteite, maar die 3 privaat en suitekamers is nie ingerig vir selfsorg nie. Besoekers wat by Weltevrede tuisgaan is welkom om etes by ons Bistro te bestel. Let asseblief op dat die Bistro gesluit is op Saterdae vir troues en funksies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 12 resensies vir Weltevrede @ Bon Cap
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Weltevrede Farm, , Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weltevrede @ Bon Cap het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede Farm, , Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNzczYTAxLTQzNDAtNGQzOC1iOTIxLTFhOTc2MGVlMjFkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Weltevrede Farm Eilandia 6705 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.779530960497 19.679444444444
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za