+128

Weltevrede @ Bon Cap

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede Farm, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Weltevrede @ Bon Cap is 'n gasteplaas in die Robertson Wynvallei. Die plaas spog met 'n verskeidenheid eenhede om aan al die gaste se behoeftes te voldoen.

Daar is 5 selfsorgkothuise en 7 en suite-eenhede op die gasteplaas. Die selfsorgeenhede is Cinsaut, Sauvignon Blanc, Touriga, Vin Doux, sowel as Pinotage. Hierdie eenhede se kapasiteit wissel gemaklik tussen 2 en 8 gaste. Die badkamergeriewe is toegerus met storte of baddens. Hierdie eenhede het toegeruste kombuise vir die voorbereiding van maaltye, sowel as toegang tot braaiplekke.

Die 7 en suite-eenhede, Dam Kamer 1 tot 4, Cabernet, Syrah en Chardonnay, bied gemaklike akkommodasie vir 2 gaste op 'n koningingrootte bed of twee enkelbeddens. Die badkamers is almal toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die en suite-eenhede het nie selfsorgkombuisgeriewe nie en geen toegang tot braaigeriewe nie.

Om gaste gedurende warm en droë Karoo-somers te akkommodeer, is daar 'n klein swembad en 'n lapa boma vir gaste om af te koel.

Die gastehuisies op die eiendom is op die rand van een van die damme op die plaas gebou. Die gas het toegang om die Breederivier en die plaasdam te verken, wat gewild is vir visvang en voëlkyk.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Chris D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie stil en rustig, goed geleë en plaas vars. Baie lekker en goed geleë, baie mooi en stil daar, baie vriendelike mense.
Nov 2025
Mabel V
Gesin met tieners
5.0
Ons het baie lekker gebly. Als wat jy nodig het! Mal oor die plaashuis gevoel!
Okt 2025
Maralize K
Saam met lewensmaat
5.0
Just the 7km gravel road was unplanned. Relaxing and relaxing!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Franchesca B
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtig en perfek vir 'n wegbreuk. Pragtige verbly, met alles wat jy nodig het. Ons het dit vreeslik baie geniet.
Des 2024
Liana V
Saam met vriende
5.0
Absoluut die moeite werd. Dankie weerens vir julle uitstekende diens en hulp. Dierbare mense en vriendelike diens. Het ons op kort kennisgewing met al...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Carine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Weltevrede Farm, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink Weltevrede @ Bon Cap het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Weltevrede Farm, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxNzczYTAxLTQzNDAtNGQzOC1iOTIxLTFhOTc2MGVlMjFkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 Weltevrede Farm Eilandia 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.779530960497 19.679444444444
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang