10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 139 Marine Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Wer-Lie-Hei is 'n ruim selfsorgvakansiehuis wat in Struisbaai geleë is, 'n see-uitsig bied en 'n entjie van die Struisbaai se hoofstrand af geleë is, wat dit 'n ideale opsie maak vir 'n groot gesin of groep vriende.
Hierdie eiendom kan tot 10 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 'n hoofhuis en 'n woonstel. Die hoofhuis beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers, terwyl die woonstel 1 slaapkamer en 1 badkamer het. Die eerste 4 slaapkamers in die hoofhuis is ingerig met 'n dubbelbed en deel 3 badkamers met 'n stort. Die woonstel het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie handdoeke saambring.
Die hoofhuis spog met 'n volledig toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas, kisvrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en sentrale eiland met stoele insluit. Die woonstel het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, broodrooster, ketel en yskas-vrieskas. Boonop het die hoofhuis oorgenoeg sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en beskik ook oor 'n binnebraai. Vir gaste se vermaak is 'n slim-TV met stromingsdienste in die woonstel beskikbaar. Toegang tot gratis WiFi is oral in die eiendom beskikbaar.
Buite is daar 'n ingeboude braai en gaste kry parkeerplek op die perseel. Hierdie eiendom het omskakelaar-rugsteunkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 37
Resensies 168
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 139 Marine Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
- Gaste dink Wer-Lie-Hei het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
139 Marine Drive, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang