+15

Weskus Wegbreek

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Ferraria Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Weskus Wegbreek is 'n ruim selfsorg-eenheid in Myburgh Park, Langebaan. Hierdie boonste eenheid, met sy eie privaat ingang, vorm deel van 'n privaat woning en is ideaal vir gaste wat 'n rustige ontsnapping soek uit die gewoel van die stadslewe.

Die eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. 'n Stapelbed is in die leefarea beskikbaar.

Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis in wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied 'n etenstafel, TV en gemaklike sitplek. Die slaapkamer lei na 'n balkon met sitplek en 'n Weber-braai.

Gratis WiFi en veilige parkering word voorsien. Die eiendom is gerieflik geleë naby die hoofstrand en binne loopafstand van die bootklub, strandmeer en Shark Bay Hotel.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Leefarea

2

1 x Stapelbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Christel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 22 Ferraria Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Ferraria Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA09ded991ff998d1ef0ab411681d739328947bc33f7dd74c886378b93fb7b22696eb990427869ebf47d3e35e8c088211ec538?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 22 Ferraria Street Myburgh Park 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.102604137414 18.037047293254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang