- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 117 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
West Coast Eagle's Nest is in Lambertsbaai in die Wes-Kaap geleë. Dié dorpie is mees bekend vir watersport waaronder seiljagvaart, branderplankry, visvang en seilplankry. Ons is regs langs die strand geleë en bied panoramiese uitsigte oor die see. Dis die ideale wegbreekplek vir gaste wat op soek is na 'n luilekker vakansie.
Ons bied verblyf in 2 eenhede en 3 woonstelle. Elkeen van die eenhede bevat geriewe soos gemaklike beddens, 'n kombuis en 'n leef- en eetarea.
Ons bied ook verskeie geriewe op die perseel soos 'n braai-area, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek.
Daar is heelwat doendinge in die omgewing, waaronder kajak, visvang, voëlkyk, staproetes, perdry, bergfietsry, rotsklim, veldblomme in die lente, sterrekyk en swem.
Skakel ons asseblief as jy op pad is Lambertsbaai toe, 30 minute voor die inkloktyd (ons woon 10 km buite Lambertsbaai op Steenboksfontein Plaas en ons wil seker maak dat ons daar is wanneer gaste inklok).
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 9
Resensies 110
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 117 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
- Gaste dink West Coast Eagle's Nest het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
117 Voortrekker Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 20 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang