Beskrywing
Hierdie luukse tent is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, asook 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof, selfsorggeriewe en 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is nie in die tente toegelaat nie.
Daar is 'n 400 m lange privaat vliegveld op die plaas wat deur ligte vliegtuie gebruik kan word voor bespreking.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings teen 'n bykomende koste.
Katte en honde word toegelaat.
Daar is geen heining nie, aangesien dit 'n plaas is.
Let asseblief daarop dat daar 'n 1 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse tent is ideaal vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet, asook 'n kombuisie wat met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gaste het toegang tot 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is nie in die tente toegelaat nie.
Daar is 'n 400 m lange privaat vliegveld op die plaas wat deur ligte vliegtuie gebruik kan word voor bespreking.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings teen 'n bykomende koste.
Katte en honde word toegelaat.
Daar is geen heining nie, aangesien dit 'n plaas is.
Let asseblief daarop dat daar 'n 1 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse tent is ideaal vir 3 gaste. Dit beskik oor 'n hooftent en 'n tweede tent wat daaraan vas is. Die groot hooftent het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die aangrensende grasdaktent het 1 enkelbed en gaste in hierdie tent maak van die badkamer in die hooftent gebruik. Die hooftent het 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolf, stoof, kookgerei en 'n privaat braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is nie in die tente toegelaat nie.
Daar is 'n 400 m lange privaat vliegveld op die plaas wat deur ligte vliegtuie gebruik kan word voor bespreking.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings teen 'n bykomende koste.
Katte en honde word toegelaat.
Daar is geen heining nie, aangesien dit 'n plaas is.
Let asseblief daarop dat daar 'n 1 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
The Palace bied slaapplek aan 6 volwassenes en 4 kinders. The Palace beskik oor 3 tente, elk met 'n dubbelbed. Daar is 'n lapa met 'n kombuis, yskas, tafel, stoele, braaigeriewe en stapelbeddens vir 4 kinders. Langsaan is die ablusie-area met 'n stort, toilet en wasbak. Gaste kort 'n 4x4-voertuig om hier uit te kom.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 1
1 x Kinderbed vir 1
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is nie in die tente toegelaat nie.
Daar is 'n 400 m lange privaat vliegveld op die plaas wat deur ligte vliegtuie gebruik kan word voor bespreking.
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings teen 'n bykomende koste.
Katte en honde word toegelaat.
Daar is geen heining nie, aangesien dit 'n plaas is.
Let asseblief daarop dat daar 'n 1 km lange grondpad na die verblyf lei. Gaste word versoek om navraag te doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Forkwest Farm, 30 km from Elandsbaai and Dwarskersbos, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang